Só is bak­kies om­ge­bou

Beeld - - Briewe - Grond­vry­hoog­te re­de­lik be­perk was. Die ei­e­naars het aan hul­le ge­kleef en hon­der­de dui­sen­de my­le op­ge­sit. In­voer van die half­bak­ke is rond­om 1958 ge­staak toe daar met die aan­me­kaar­sit van Mercedes 180­motors in Oos­Lon­den be­gin is.

Na aan­lei­ding van Jan Ma­lan se brief oor die ou Mercedes­bak­kie in die Ka­roo (03.08), ont­hou ek vir Frans S­choltz van Len­tes­drif goed.

Die broers B­ri­an en John Torr, wat op die plaas Mel­ton Wold in die Vic­to­ria­Wes­dis­trik ge­boer het, het t­wee sul­kes van die vroeë 1950’s ge­had.

S­tan­ley Por­ter Kaap­stad was een van die Benz­han­de­laars wat des­tyds die half­vol­tooi­de 170's en 180's in­ge­voer het. Dit kon dan son­der per­mit­te as han­dels­voer­tuie om­ge­bou word. Hul­le is in Ger­mis­ton in bak­kies om­ge­bou.

Die bak­kies het heer­lik sag op veld­paaie ge­ry, be­skerm met staal­pla­te on­der die pens, aan­ge­sien die

Deon van Di­jk van die Paarl het hier­die fo­to van ’n net­jie­se Mercedes­bak­kie wat des­tyds ge­reeld in die Paarl op­ge­merk is, vir ons in­ge­stuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.