Dag­boek

Beeld - - Padlangs - Sa­ter­dag 12 Au­gus­tus: Baan­ren­ne: Son­dag 13 Au­gus­tus: Baan­ren­ne: Ren­stel­le:

Ex­tre­me­ren­dag op Zwart­kops, wes van P­re­to­ria. GTC­, VW­be­ker­, mo­tor­fiet­se en For­mu­le 1600’s in ak­sie.

Kon­tak Ta­nya by events@zwart­kops.co.za. Oos­ten­ryk.

FIM Su­per­fiets­reeks,

F400­ en F200­ren­stel­le, Laser­fi­che­ren­stel­baan, Ve­ree­ni­ging. Kon­tak He­at­her by f440chal­len­ge@ gmail.com.

Die FIA het ver­le­de week ge­du­ren­de ’n for­me­le be­soek aan die Kil­lar­ney­ren­baan net bui­te Kaap­stad die Kaap­se baan se ge­beur­lik­heids­be­plan­ning vir die be­plan­de WRX­by­een­koms in No­vem­ber kom in­spek­teer. Van links is Des Ea­som (groot­baas van Kil­lar­ney), dr. Way­ne S­mith (ad­junk­ me­die­se be­amp­te), dr. Pe­dro Este­ban en S­te­ve Har­ding (k­lerk van die baan). Dr. Este­ban het on­der meer die me­die­se ge­rie­we by so­wel die baan as by die om­lig­gen­de hos­pi­ta­le, die toe­rus­ting by die baan en die me­di­a­ge­rie­we by die baan en hos­pi­ta­le be­oor­deel. Vol­gens hom was hy hoogs te­vre­de met die ge­rie­we. Hy het die stan­daar­de as “fan­tas­ties” be­skryf. Die WRX­ren­na­week vind op 11 en 12 No­vem­ber plaas. Kaar­tjies is by tic­ket­pros.co.za be­skik­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.