‘Ek kon nie nee sê nie’

Beeld - - Voorblad -

Vic­tor Mat­field dra ’n Leeus­pet op ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie gis­ter by El­lis­park in Jo­han­nes­burg waar aan­ge­kon­dig is hy is die span se nu­we voor­spe­ler­af­rig­ter. Mat­field het ge­sê hoe­wel die Blou Bul­le al­tyd ’n spe­si­a­le plek in sy hart sal hê, is dié ’n won­der­li­ke ge­leent­heid en hy kon nie nee sê daar­voor nie. Be­rig op bl. 24.

Fo­to: GALLO

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.