‘Ke­nia­ver­kie­sing is be­kook’

Beeld - - Nuus -

Rai­la O­din­ga, lei­er van die op­po­si­sie in Ke­nia wat die pre­si­dents­kan­di­daat vir die Na­ti­o­nal Su­per Al­li­an­ce (NASA)ko­a­li­sie in die pas af­ge­lo­pe ver­kie­sing was, spreek gis­ter ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie in Nai­ro­bi toe. Ge­weld het gis­ter in die Oos­A­fri­ka­land uit­ge­breek na­dat O­din­ga, wat teen pres. U­hu­ru Ke­ny­at­ta ver­loor het, be­weer het dat die ver­kie­sing be­kook is. D­rie men­se is dood ná ’n aan­val in ’n lok­val waar stem­me aan die Ke­ni­aan­se kus ge­tel is, be­rig SkyNews.

Fo­to: REU­TERS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.