Fak­to­re wat oor­weeg is

Beeld - - Nuus -

■ Die streek se uit­voe­ren­de ko­mi­tee het die uit­slag van die pro­vin­si­a­le lei­ers­kon­gres van 2015, waar Frans­man tot voor­sit­ter ver­kies is, be­twis. Se­dert­dien stamp die streek en die pro­vin­si­a­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee (PUK) kop­pe;

■ Die uit­slag van die mu­ni­si­pa­le ver­kie­sing in 2016 in Kaap­stad was dalk die swak­ste tot nog toe vir die ANC;

■ Fak­sie­ge­veg­te vier glo hoog­ty in die me­trostreek;

■ Die PUK het die me­trostreek ver­geefs be­veel om sub­stre­ke in al die 24 subra­de van Kaap­stad op die been te bring;

■ In No­vem­ber 2016 is die PUK­af­ge­vaar­dig­des in die me­trostreek uit ’n streek­ver­ga­de­ring ver­wy­der; en

■ Le­de van die streek het die par­ty se pro­vin­si­a­le be­leids­kon­gres ver­le­de Son­dag ont­wrig om se­ke­re pre­si­dents­kan­di­da­te te steun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.