Wan­trou­e­mo­sie eers dán

Beeld - - Nuus - – Ros­lyn Baat­jies

Die uit­voe­ren­de ad­junk­bur­ge­mees­ter van die Nel­son Man­de­la­baai-me­tro, Mon­ga­me­li Bo­ba­ni, is in die duis­ter oor waar­om ’n raads­ver­ga­de­ring waar­op ’n wan­trou­e­mo­sie teen hom in­ge­dien sou word op die nip­per­tjie tot 24 Au­gus­tus uit­ge­stel is.

“Ons was al­mal ge­reed vir die ver­ga­de­ring van 10 Au­gus­tus, maar is ter elf­der ure in­ge­lig dat dit uit­ge­stel is. Ons wag ook nog vir die spea­ker, Jo­na­than La­wack, om die re­des vir die uit­stel te gee,” het Bo­ba­ni ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.