Klaar op­ge­ruim: N3­ver­keer vloei weer

Beeld - - Nuus - – Je­a­nel­le G­rey­ling

Die ver­keer het gis­ter weer op die N3 by die Gil­looly’s-wis­se­laar aan die Oos-Rand ge­vloei na­dat ’n voet­gan­ger­brug Woens­dag tus­sen die Van Buur­en- en Gel­den­huys­wis­se­laar in­een­ge­stort het.

Vu­si Mo­na, woord­voer­der van die Suid-A­fri­kaan­se Na­si­o­na­le Pa­da­gent­skap (San­ral), sê in­ge­ni­eurs en slo­pers van San­ral het Woens­dag tot ná mid­der­nag ge­werk om die oor­bly­wen­de deel van die brug af te breek en die bou­rom­mel te ver­wy­der.

“Dit is ’n pad met ’n hoë vo­lu­me ver­keer waar­op by­na 200 000 mo­tors daag­liks ry. Om die pad op ’n nor­ma­le werk­dag toe te hou, sou baie mo­to­ris­te frus­treer,” sê Mo­na. “Ons is ver­lig dat ons die puin in min­der as die 48 uur wat ons ver­wag het, kon op­ruim.”

Mo­na het na­mens San­ral sy mee­ge­voel uit­ge­spreek met dié men­se wat in die in­een­stor­ting be­seer is en hul­le ’n spoe­di­ge her­stel toe­ge­wens.

Fo­to: SI­MON SON­NE­KUS

Die to­neel word skoon­ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.