Be­kos­tig­ba­re aand­jie uit

Beeld - - Vrydag -

Mon­te­ca­si­no het tot 31 Au­gus­tus ’n Nig­ht Out for Two-pro­mo­sie waar jy vir net R300 ’n lek­ker aand­e­te met dran­kies vir twee kan ge­niet. Dit sluit twee f­liek- of ke­gel­bal­kaart­jies ook in. Jy kan kies tus­sen die Do­na­tel­la’s I­ta­li­an, Se­a­food & G­ril­l­hou­se re­stau­rant, die Bei­ra Al­ta Por­tu­ge­se re­stau­rant of die 3Six­ty Li­quid Loun­ge. Kry meer in­lig­ting by www.mon­te­ca­si­no.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.