Kern­krag is dus on­no­dig

Beeld - - Kommentaar -

E­s­kom s­ka­kel krag­sta­sies af van­weë ’n oor­skot e­lek­tri­si­teit. John­ny Dlad­la, waar­ne­men­de hoof, sê die krag­op­wek­kings­ver­moë van die nu­we steen­kool­krag­sta­sies, Me­du­pi en Ku­si­le, en die pom­pop­gaar­ske­ma In­gu­la gee E­s­kom nou so ’n groot oor­skot dat hy die uit­voer van e­lek­tri­si­teit oor die vol­gen­de vyf jaar met 8% per jaar wil ver­hoog. Plaas­li­ke ver­ko­pe moet glo met 2,1% per jaar ver­hoog word.

In dié suk­ses­ver­haal wil E­s­kom net­to e­lek­tri­si­teits­ver­ko­pe aan buur­lan­de teen 2022 glo met meer as 400% ver­hoog.

Waar­om dan nog na kern­krag­sta­sies kyk? Die land het dan ge­noeg e­lek­tri­si­teit. Waar­om steeds ver­hoog­de ta­rie­we vra? Ver­brui­kers is keel­vol vir E­s­kom-werk­ne­mers wat groot bo­nus­se kry wat in­di­rek deur die pu­bliek ge­fi­nan­sier word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.