Vroue in staat om meer te doen

Beeld - - Kommentaar -

Prof. Chris­ti­na Land­man se ru­briek “Vrou­e­dag sê baie oor ver­hou­dings” (09.09) is in die be­dom­pi­ge de­bat oor die treu­ri­ge lot van vroue in ons ge­meen­skap soos ’n vars brie­sie.

Na­tuur­lik is daar vroue wat ver­ont­reg en mis­han­del word en dit is ’n te­ken van ’n fout in die ge­meen­skap as ge­heel.

Vroue syn­de die helf­te van hier­die siek ge­meen­skap kan se­ker­lik iets daar­aan doen.

Om die waar­heid te sê, ek dink vroue is in staat om meer as die helf­te te doen.

Dit is im­mers ma’s wat so­wel seuns as mei­sies groot­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.