Goeie Nuus

Ge­loof is al­les of niks

Beeld - - Middelblad -

Min men­se sê bla­tant hul­le glo nie. Al­mal is gods­diens­tig, of “spi­ri­tu­al” soos wat die En­gel­se ou­ens graag sê.

Ve­le stu­dies wys eg­ter uit dat selfs die­ge­ne wat hul­self as Chris­te­ne be­skou nie nood­wen­dig die ba­sie­se ge­loofs­waar­he­de van die By­bel glo nie.

Ge­loof is vir baie maar net ’n on­der­deel van hul le­we en nie die hart­klop van hul mens­wees nie.

Daar­om dat ons weer die Chris­ten­den­ker en skry­wer C. S. Le­wis, se woor­de goed moet uit­hoor: “Chris­ti­a­ni­ty is a sta­te­ment which, if fal­se, is of no im­por­tan­ce, and, if true, is of in­fi­ni­te im­por­tan­ce. The one thing it can­not be is mo­de­ra­te­ly im­por­tant.”

Ons ge­loof in die He­re moet ons le­we van kop tot to­ne raak. An­ders is dit nie be­lang­rik ge­noeg nie. An­ders is dit net vroom taal en mooi ri­tu­e­le. Maar dan loop ons die ri­si­ko om God self mis te loop. Dan be­oe­fen ons eint­lik net gods­diens son­der die e­van­ge­lie.

Dan volg ons steeds ons eie hart na – en nie Chris­tus nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.