Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

So gaan dit ook met die ge­loof: as dit nie tot da­de oor­gaan nie, is dit son­der meer dood . . . Glo jy dat daar net een God is? Dit is reg. Die bo­se gees­te glo dit ook – en hul­le sid­der van angs. – Jak. 2:17, 19

“Me­neer,” vra hy, “wat is die groot­ste ge­bod in die wet?” Je­sus ant­woord hom: “Jy moet die He­re jou God lief­hê met jou he­le hart en met jou he­le siel en met jou he­le ver­stand.” – Matt. 22:38

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.