13 453

Beeld - - Wereld-beeld -

Dwars:

5. Me­lo­die

7. Die voor­re­de ge­hou by ’n be­spre­king

8. Gas­se

9. Ver­bind tot

10. Ga­de­slaan

11. Taal

12. Ou woord vir e­nig­een van ’n aan­tal gra­de van­dag 15 ’n He­kel ge­had aan

16. Straat

18. On­sin

20. Bou­blok, seep­blok of selfs die har­de pit van ’n vrug

22. Ver­lig­te pa­pier­bal­lon­ne­tjie

23. Bos­sie in Ek­so­dus wat in bloed ge­doop moes word

Af:

1. Land met ne­ge mil­joen fiet­se in sy hoof­stad, vol­gens Ka­tie Me­lua!

2. Bly ge­wees dat ie­mand iets ge­kry het

3. Vreug­de

4. Een van elf in die span

5. Jou geld waag

6. Slag­in­stru­men­te

11. Stuk­kend

13. San­ger in die G­riek­se mi­to­lo­gie; ook ka­rak­ter in ’n mu­siek­bly­spel van Da­vid Kra­mer

14. Be­geer­te

17. Op­gaar­plek­ke

18. La­waai­e­ri­ge in­sek wat men­se bai­e­maal uit die slaap hou

19. S­kan­di­na­wi­ërs

21. K­noop in ’n mat

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.