‘Mies Ju­lie’ oor­rom­pel oor­see

Beeld - - Kuns & Vermaak - Ma­ri­a­na Ma­lan

Mies Ju­lie is nog nie koud nie. Dié pro­duk­sie van die Bax­ter-te­a­ter­sen­trum word weer lof toe­ge­swaai op die F­rin­ge van die E­din­burg-fees, waar dit al voor­heen op die plan­ke was

Reeds in Mei van­jaar was die pro­duk­sie op die lys van The Te­le­graph se pro­duk­sies wat ge­sien moet word. Dit is on­der meer as ’n stuk be­skryf wat te­rug­ver­wel­kom word en as ’n tref­fer.

Mies Ju­lie, die re­gis­seur Ya­ël Far­ber se ver­wer­king van Au­gust S­trind­berg se Miss Ju­lie, word reeds die af­ge­lo­pe vyf jaar plaas­lik en oor­see op­ge­voer en het al meer as 20 te­a­ter­pry­se ge­wen. Re­sen­sen­te van die oor­se­se koe­ran­te The New York Ti­mes, The Gu­ar­di­an en The Te­le­graph het vyf ster­re daar­aan toe­ge­ken. Die stuk was ook in 2012 die wen­ner van die S­cots­man F­rin­ge First A­ward.

Woor­de waar­mee die stuk van­jaar be­skryf word, is “uit­ste­kend”, “ver­bys­te­rend” en “skok­kend”.

Ro­se­ma­ry Waugh van Exe­unt be­skryf dit as ’n dra­ma wat jou laat suk­kel om a­sem te haal.

“Dis ’n stuk wat jou op die hoek van F­re­de­rick- en Ge­or­ge­straat laat staan waar jy weet dit to­taal on­van­pas sal wees om in tra­ne uit te bars. Dus hou jy maar aan met loop met ’n ge­voel dat al­les in jou rou is.

“E­nig­iets wat jy ná Mies Ju­lie op die fees sien, sal in die ska­du daar­van staan.”

Mies Ju­lie is Dins­dag die eer­ste keer op­ge­voer en is nog tot 27 Au­gus­tus op die fees te sien.

Hil­da Cron­jé en Bon­gi­le Mant­sai in Mies Ju­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.