K­re­diet­sta­tus van ver­brui­kers ver­be­ter Dis­pu­te oor re­kords

Beeld - - Sake - Nel­lie Brand­Jon­ker

In die eer­ste kwar­taal van van­jaar is by­kans 39 000 dis­pu­te by kre­diet­bu­ro’s aan­han­gig ge­maak oor die kor­rekt­heid van die kre­diet­re­kords.

Dit is by­kans 32% meer as in die ver­ge­ly­ken­de kwar­taal in 2016, en is die mees­te dis­pu­te nóg wat ont­vang is.

In dié kwar­taal is 21 500 van die klag­tes ten guns­te van die ver­brui­kers op­ge­los – ’n sty­ging van 30%.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.