Ont­wik­ke­lings­grond op­ge­veil

Beeld - - Veilings -

Waar­de­vol­le ont­wik­ke­lings­grond in Kel­vin in Boks­burg aan die Oos-Rand word la­ter in Au­gus­tus deur Bid­ders C­hoi­ce op ’n vei­ling ver­koop.

Dié grond, i­de­aal vir be­leg­gers en ont­wik­ke­laars, be­slaan 2,5 ha en is ge­so­neer vir ny­wer­heids­ge­bruik.

Die ei­en­dom kan ook her­so­neer word vir re­si­den­si­ë­le ge­bruik, on­der meer vir die ont­wik­ke­ling van woon­stel­le of meent­hui­se.

Die grond is 5 km van­af Boks­burg se sen­tra­le sa­ke­ge­bied ge­leë, op die hoek van P­re­to­ria- en Ma­de­ley-weg met mak­li­ke toe­gang tot die N12-hoof­weg en die R21-hoof­weg.

Die ei­en­dom is na­by ver­skeie ge­rie­we soos win­kel­sen­trums, sko­le, ker­ke en die ERPM-gholf­klub.

Die vei­ling word op 24 Au­gus­tus om 11:00 op die per­seel ge­hou.

Vir meer in­lig­ting s­ka­kel die af­sla­er Pie­ter Gel­den­huys by 082 808 1801 of be­soek bid­derschoi­ce.co.za.

Dié ont­wik­ke­lings­grond in Kel­vin in Boks­burg aan die Oos­Rand word la­ter in Au­gus­tus deur Bid­ders C­hoi­ce op­ge­veil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.