Bie op ’n stuk­kie pa­ra­dys

‘Pa­leis’ in Ban­try­baai te koop

Beeld - - Veilings - Die luuk­se huis van na­der­by.

’NBui­ten­ge­wo­ne ei­en­dom in een van die be­geer­lik­ste voor­ste­de in die land word la­ter die maand deur The High S­treet Aucti­on Co. op­ge­veil.

Die huis nes­tel hoog teen die han­ge van Leeu­kop in De Wet­weg in Ban­try­baai, met uit­sig­te op die At­lan­tie­se O­se­aan en Rob­ben­ei­land.

Daar is ruim­te vir uit­brei­ding op die erf van 813 m² op ’n soort­ge­ly­ke skaal as die na­by­ge­leë eien­dom­me.

Die huis het vyf vlak­ke en ’n ruim oop­plan-leef­a­rea wat uit­vloei op ’n see­front-ter­ras. Die der­de en vier­de vlak van die huis het ook ruim bal­kon­ne.

In die on­ge­wo­ne stu­deer­ka­mer is die na­tuur­li­ke gra­niet­rot­se pro­mi­nent by die de­kor ge­ïn­te­greer.

Ri­p­ley E­vans, Kaap­stad­se ver­koops­hoof van High S­treet, sê

‘‘

Dié skaars koop­ge­leent­heid prik­kel be­lang­stel­ling van ko­pers plaas­lik én in­ter­na­si­o­naal.

die skaars koop­ge­leent­heid aan die At­lan­tie­se kus prik­kel reeds be­dui­den­de be­lang­stel­ling van plaas­li­ke en in­ter­na­si­o­na­le ko­pers.

“Dit is ’n fan­tas­tie­se huis in ’n i­dil­lie­se lig­ging, maar dit het ook her­ont­wik­ke­lings­po­ten­si­aal.”

Joff van Ree­nen, hoof­af­sla­er van High S­treet, sê dit is ’n uit­ste­ken­de be­leg­gings­ge­leent­heid om­dat die ei­en­doms­mark aan die At­lan­tie­se kus toe­ne­mend ro­buus ver­toon.

“Die re­si­den­si­ë­le mark in dié eks­klu­sie­we strook ver­skil van dié van die res van die land en word nie deur ren­te­koers­be­we­gings ge­raak nie,” sê hy.

Om aan die vei­ling te kan deel­neem, moet ’n de­po­si­to van R50 000 be­taal word. Die de­po­si­to is te­rug­be­taal­baar.

Die ei­en­dom word op 22 Au­gus­tus om 12:00 by High S­treet se ge­meng­de ei­en­doms­vei­ling by Sum­mer Pla­ce in Hy­de Park, Jo­han­nes­burg, op­ge­veil.

Lot­te met eien­dom­me land­wyd gaan ver­koop word.

Be­lang­stel­len­des kan per te­le­foon van oor die wê­reld heen bie en al High S­treet se ver­ko­pe word reg­streeks op High S­treet TV by www.hig­hstree­taucti­ons.com uit­ge­saai.

Vir meer in­lig­ting of om ’n af­spraak te maak om die ei­en­dom te be­sig­tig, s­ka­kel Ri­p­ley E­vans by 082 658 6040 of stuur e-pos na ri­p­ley@hig­hstree­tau­ci­ons.com.

Dié huis in die eks­klu­sie­we Ban­try­baai aan die At­lan­tie­se kus word op 22 Au­gus­tus deur The High S­treet Aucti­on Co. op ’n vei­ling ver­koop.

Die on­ge­wo­ne stu­deer­ka­mer, waar die na­tuur­li­ke gra­niet­rot­se pro­mi­nent by die de­kor ge­ïn­te­greer is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.