Vei­lings help ver­brui­kers om mo­tor­aan­ko­pe te be­stuur

Beeld - - Veilings -

’n Ef­fen­se toe­na­me in die ver­ko­pe van nu­we mo­tors dui daar­op dat Suid-A­fri­kaan­se mo­tor­ko­pers steeds bak­kies en mo­tors koop, maar dat hul koop­pa­tro­ne be­sig is om te ver­an­der om vir sty­gen­de mo­tor­pry­se te ver­goed.

Dit word weer­spie­ël in die nei­ging waar daar ’n de­fi­ni­tie­we skuif is om meer e­ko­no­mie­se voer­tuie te koop. Brand­stof­ver­bruik en diens­kos­te raak toe­ne­mend ’n be­lang­ri­ke fak­tor as dit by mo­tor­aan­ko­pe kom, vol­gens C­li­ve La­za­rus van Park Vil­la­ge Aucti­ons (PVA).

Hy sê ver­brui­kers word ge­dwing om ’n kom­pro­mis aan te gaan en p­leks daar­van om die groot nuts­voer­tuig vir die ge­sin of ’n blink sport­mo­del aan te skaf, skaal hul­le af en oor­weeg eer­der al­ter­na­tie­we op­sies.

Hy sê dit is dié kon­teks dat mo­tor­vei­lings se ge­wild­heid toe­neem om­dat dit ko­pers die ge­leent­heid bied om die mo­tor wat hul­le graag wil hê, bin­ne hul ver­mo­ëns te koop.

“Hoe­wel die kos­te van ’n nu­we mo­tor so­wat 6,1% ho­ër is as ver­le­de jaar en 24,5% ho­ër as vyf jaar ge­le­de, ver­koop ’n ge­bruik­te mo­tor op ’n vei­ling vir so­wat 20% min­der as die mark­waar­de.”

Hy sê dit bring mee dat ver­brui­kers la­er maan­de­lik­se paai­e­men­te kan ge­niet en ge­volg­lik la­er ver­se­ke­rings­pre­mies ook. Dit laat meer be­weeg­ruim­te toe as dit by die be­stuur van sty­gen­de mo­tor­kos­te kom.

Hy sê PVA ver­koop groot­liks voer­tuie wat deur ban­ke te­rug­ge­neem is en in ’n goeie toe­stand is. Dit maak dit moont­lik om ge­wil­de han­dels­na­me soos Volks­wa­gen Po­lo, Toyo­ta Corol­la en Ford Fies­ta teen be­kos­tig­ba­re pry­se te kry.

“Ons het in on­lang­se tye ’n toe­na­me in bie­ërs op ons mo­tor­vei­lings op­ge­merk, wat wys dat ko­pers be­wus is van die waar­de wat vei­lings bied.”

Ko­pers kan nou ook via PVA se aan­lyn vei­lings­plat­forms van e­ni­ge plek in die land af bie.

Bel PVA by 011 789 4375 of be­soek park­vil­la­geaucti­ons.co.za met na­vrae of vir vei­ling­ver­wan­te in­lig­ting.

PVA se vei­lings bied mo­tor­ko­pers die ge­leent­heid om ge­wil­de mo­del­le teen bil­li­ke pry­se te be­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.