Os­car se sus­ter, broer bring hul­de aan ou­ma

Beeld - - Nuus - – Je­a­nel­le G­rey­ling

Os­car Pis­to­ri­us se sus­ter en broer, Aimée en Carl, het Don­der­dag op T­wit­ter ’n hul­de­blyk aan hul wy­le ou­ma, Joy­ce Bek­ker (96), ge­skryf. Sy is Don­der­dag in Jo­han­nes­burg oor­le­de.

“My lief­ling Ou­ma, ek is ge­se­ënd om jou my­ne te kon noem. Ek sal die wys­heid wat jy met my ge­deel het en die pret wat ons ge­had het, koes­ter,” lui Aimée se twiet.

“Hoe­wel jy streng was, het ek by jou ge­leer dat dit lief­de is wat ’n dap­per man on­der­skei en nie die ‘hard­heid’ van sy hart nie,” sê Carl.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.