Die jong­ste ge­beu­re

Beeld - - Nuus - – Reuters

■ Pres. Do­nald Trump het gis­ter­og­gend vroeg­vroeg ge­twiet: “Mi­li­tê­re op­los­sings is in­ge­stel. Loc­ked and lo­a­ded, in ge­val Noord­Ko­rea on­wys op­tree. Ho­pe­lik vind Kim Jong­oen ’n an­der weg.”

■ Mal­colm Turn­bull, Aus­tra­lie­se pre­mier, het sy steun aan die VSA be­lo­we sou die si­tu­a­sie op kon­flik uit­loop. “Die VSA het nie ’n meer ge­troue bond­ge­noot as Aus­tra­lië nie,” sê hy.

■ Ja­pan het Pa­tri­ot­af­weer­mis­sie­le in sy wes­te­li­ke kus­ge­bie­de ont­plooi as teen­voe­ter in­dien Noord­Ko­re­aan­se mis­sie­le op die A­me­ri­kaan­se ei­land Gu­am af­ge­vuur word.

■ C­hi­na het die twee stry­den­de lan­de ge­vra om nie die “ou weg te volg” deur heen en weer drei­ge­men­te rond te slin­ger nie.

■ Die span­ning het die mark­te gis­ter weer na­de­lig ge­tref, ver­al in Eu­ro­pa, waar be­leg­gers van hul aan­de­le in Oos­ter­se maat­skap­pye pro­beer ont­slae raak het.

■ Die si­tu­a­sie kan ver­er­ger word deur die ge­sa­ment­li­ke mi­li­tê­re oe­fe­nin­ge van die VSA en Ja­pan in die ge­bied wat op 21 Au­gus­tus be­gin.

■ Suid­ én Noord­Ko­rea vier ook vol­gen­de week die be­vry­ding van die Ko­re­aan­se Skier­ei­land van Ja­pan­se heer­skap­py. Vol­gens ken­ners sal die noor­de waar­skyn­lik ’n groot mags­ver­toon hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.