‘Mo­tor­dief’ ge­vang nét voor hy na Zim vlieg

Beeld - - Nuus - – Ja­na Marx

’n V­lieg­tuig op pad na Ha­ra­re, Zim­bab­we, moes vroe­ër van­dees­week op die aan­loop­baan by die O.R. Tam­bo-lug­ha­we in Jo­han­nes­burg om­draai so­dat die po­li­sie een van die pas­sa­siers, ’n ver­meen­de mo­tor­dief, in heg­te­nis kon neem.

Die ver­dag­te word se­dert 2014 ge­soek na­dat hy na be­we­ring nie ’n huur­mo­tor te­rug­be­sorg het nie.

Lui­dens ’n ver­kla­ring deur brig. Vishnu Nai­doo, po­li­sie­woord­voer­der, be­wys dié voor­val Woens­dag hoe doel­tref­fend die po­li­sie se plan is om on­der lei­ding van maj.genl. He­le­na Di­ma­kat­so N­da­ba en haar span vei­lig­heid by die lug­ha­we op te skerp.

Die ver­dag­te is in aan­hou­ding en wag om in die hof te ver­skyn.

Nai­doo ver­moed die staat gaan borg­tog teen­staan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.