Uit­slag ’n se­ge vir ANC

Beeld - - Kommentaar -

Die uit­slag van die wan­trou­e­mo­sie was nie ’n oor­win­ning vir pres. Ja­cob Zu­ma nie, maar vir die ANC en i­ro­nies ook vir die bur­ger­li­ke ge­meen­skap, veel­par­ty­de­mo­kra­sie en ons ho­we.

Die ANC sal kwa­lik vir Zu­ma laat gaan op i­ni­si­a­tief van die op­po­si­sie. Dit sal as ’n ne­der­laag er­vaar word. Dat hy dit tog so na­el­skraap oor­leef het, is po­si­tief. Dit is die be­gin van die ein­de.

Die ANC be­sef nou dat Zu­ma ’n al­ba­tros om sy nek is, ver­al met die oog op 2019.

Die aan­loop tot die mo­sie was ko­a­li­sie­po­li­tiek in ak­sie. Die bur­ger­li­ke sa­me­le­wing, die op­po­si­sie en ho­we het in ef­fek een groot ko­a­li­sie ge­vorm.

Voor in die wa­pad brand weer ’n lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.