SMS’e

Beeld - - Kommentaar -

► Ja, Vic­tor, Suid­A­fri­ka we­mel dees­dae van ver­raai­ers! – SDJ, P­re­to­ria

► Vic­tor Mat­field was die reg­te keu­se as hulp­af­rig­ter vir die Leeus. Die Bul­le se pro­bleem is swak be­stuur. – Jan­nie

► Ek hoop nou net nie dat Vic­tor die ha­re­ en baard­tra­di­sie van die Bul­le na die Leeus toe bring nie! – Le­ser

► Mat­field, die voor­spe­le­raf­rig­ter van die Leeus? Met sy sen­te­r­er­va­ring in die Bok­ag­ter­lyn moet hy dalk eer­der die ag­ter­spe­lers af­rig. – Ni­co

► Mat­field moet net sy ha­re sny. Die Leeus is ’n trot­se u­nie met ’n goeie self­beeld. – De­rus Berg

► Hoop nie met Mat­field se aan­stel­ling as hulp­af­rig­ter gaan die Leeus soos die Bul­le speel nie. S­tamp­kar­rug­by met een­to­ni­ge dryf­maal en skop­pe het die Nul­le duur te staan ge­kom in die laas­te paar jaar. – D. Ra­bie, Al­ber­ton

► Mnr. Mat­field, as die geld reg is, is dit al­tyd ’n won­der­li­ke ge­leent­heid. – Pet­to, Al­ber­ton

► Nou het ons klaar rug­by by die Leeus ge­kyk, want dit sal net so swak soos die Bul­le se rug­by word. – At, S­prings

► Wie is die Bul­le se aan­slaan­af­rig­ter? – Wil­lie, Ne­w­cas­t­le

► Daar word van­dag in Beeld uit­ge­stip­pel hoe­veel geld daar vir ons arm spoor­weg­pen­si­oen­trek­ker be­skik­baar is. Maar dis teen die wet om dit aan ons te gee! – Arm­gat pen­si­oen­trek­ker, B­rits

► DBV, be­soek as­se­blief al­le Cen­tu­ri­on­kom­plek­se van een­heid tot een­heid en sien die werk­li­ke om­stan­dig­he­de waar­in die­re aan­ge­hou word. – Mich

► Met die ont­wrig­ting van die par­le­ment steeds in sy ge­dag­tes meen Ju­li­us Ma­le­ma dat dit ont­bind moet word as ge­noeg LP’s be­dank. Ons wag nou in span­ning dat die EFF­le­de die voor­tou neem en al hul LP’s be­dank. Dan­kie tog! – Hans Re­tief, P­re­to­ria

► Voor­dat ek mnr. Ra­map­ho­sa on­der­steun, moet hy aan ons ver­dui­de­lik hoe het hy so ryk ge­word in net 20 jaar. – Hans

► Mai­ma­ne se mo­sie vir ’n vroeë ver­kie­sing is nou oor­dre­we – dis soos om ste­ak goed gaar te be­stel en dan kry jy dit ver­brand op jou bord. – Ko­bus, S­keer­poort

► M­mu­si Mai­ma­ne, ek het baie re­spek vir jou, maar nou is jy be­sig om kop te ver­loor. – Ina

► Gaan Ma­na­na soos die KFC­klomp ook van po­ging tot moord aan­ge­kla word? – Ko­bus, Mid­del­burg

► On­nie in sop oor lyf­straf vir eie kind: Die per­soon wat daar­mee ’n pro­bleem het, moet die kind vat en hom groot­maak. Dis hoe­kom die land in so ’n ge­mors is. Daar is nie eens dis­si­pli­ne in die par­le­ment nie. Al­mal doen soos hul­le wil. – Le­on Ehr­ke, Kru­gers­dorp

► Ek stem saam met PM van P­re­to­ria oor Wild en wrag­tig! Ek sa­lu­eer Ru­di en Mar­li­ce van Groen: Na­mi­bië. Wys meer van sul­ke mens­lik­heid. – Ina Young

► Ek stem ab­so­luut saam met Wan­ho­pi­ge TV­ky­ker. Ver­al Bin­ne­lan­ders ruk nou hand­uit. ’n Mens stik om­trent in jou aand­e­te. – Pa­tri­cia

► Is ek die e­nig­ste on­no­se­le wat nie kan hoor wat ak­teurs, ver­al in A­me­ri­kaan­se flieks, sê nie? So erg dat ek nou maar liefs flieks met on­der­skrif­te kyk. Kan da­rem nog lees! – JP, Mid­del­burg

► Ek voel lus en kan­sel­leer my DStv. Jy word ge­flous deur ’n kon­trak te te­ken waar jy jou guns­te­ling­pro­gram­me op aan­vraag kan kyk, maar dees­dae is daar net swak plaas­lik ver­vaar­dig­de goed op. – H. Vil­joen, Elar­dus­park

► Ge­luk­kig het ek die e­pi­so­de van 7de Hel (Laan) ge­for­ward toe die po­li­tie­ke toe­spraak op­kom. So ver­ve­lig. – Is­sie, Ri­chards­baai

► Men­se! Kan men­se as­se­blief op Via (ka­naal 147) A­fri­kaans praat! Van­aand was dit baie erg om na daar­die brou­sel te luis­ter. As­se­blief! Hou ons taal sui­wer! – K­lip­ini­bos, Se­cun­da

► Hoe­kom ver­pak su­per­mark­te al­tyd taai, ma­er stuk­ke bees­stert tus­sen an­der sag­tes? Is dit In­die­se wa­ter­buf­fel­ster­te? – Wol­lie, Bos­hoek

KONTAK ONS: Jo­han­nes­burg 011 713 9182, ska­kel­bord 011 713 9000; P­re­to­ria 012 485 9121, ska­kel­bord 012 485 9000

S­tuur jou nuus­fo­to aan nuus@beeld.com.

Fo­to: STEVE HAAG

Vic­tor Mat­field

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.