Hou styl­vol by Ze­bra brui­lof

Beeld - - Bruide -

’n Ge­mak­li­ke leef­styl in ’n vreed­sa­me lig­ging was nog nooit so toe­gank­lik en a­sem­ro­wend mooi nie. Ze­bra Coun­try Lod­ge is ver­steek in die dig­te Bos­veld. Dié 400 ha­na­tuur­re­ser­vaat is ’n half­uur se ry noord­oos van P­re­to­ria en grens aan die Di­no­keng­wild­re­ser­vaat. Dit is die eer­ste re­si­den­si­ë­le wild­re­ser­vaat in Gau­teng waar die Groot Vyf vry loop.

Ze­bra Coun­try Lod­ge spog met drie lod­ges: Mou­tain Lod­ge, Bush Lod­ge en Ze­bra S­ta­bles.

Ze­bra S­ta­bles is vroe­ër werk­lik as per­de­stal­le ge­bruik en ver­groot en om­skep in 20 luuk­se en sui­te­slaap­ka­mers. El­ke ka­mer is na ’n wê­reld­kam­pi­oen in per­de­wed­ren­ne ge­noem en die deu­re lyk nog soos dié van per­de­stal­le.

Met drie op­sies vir ont­haal­a­re­as en ’n eeu oue klip­ka­pel om die draai is die lod­ge e­ni­ge bruids­paar se droom. Daar is ’n keu­se tus­sen ’n A­fri­ka­ge­ïn­spi­reer­de troue in die sje­been, ’n kleur­vol­le brui­lofs­fees in die N­de­be­le Vil­la­ge en ’n styl­vol­le ont­haal in Ze­bra S­ta­bles se eie re­stau­rant.

Ze­bra Coun­try Lod­ge se trou­ko­ör­di­neer­der sal ver­se­ker dat jou troue jou droom­dag be­waar­heid.

Vir meer in­lig­ting be­soek le­gend­hos­pi­ta­li­ty.co.za, s­tuur e­pos na re­ser­va­ti­ons@le­gend­lod­ges.co.za of ska­kel 012 443 6700. ■ Die Le­gend Hos­pi­ta­li­ty Group gee 15 va­kan­sie­pak­ket­te weg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.