‘Weg!’­DVD: Toer weer deur Na­mi­bië

Beeld - - Leefstyl -

Hier is groot nuus vir aan­han­gers van Weg! Ag­ter­paaie. Die Weg­woord­man­ne Erns Grund­ling en To­ast Coet­zer se Na­mi­bie­se reis­tog was so ge­wild on­der Via­ky­kers dat be­sluit is om die vol­le reeks op DVD be­skik­baar te maak. Ja, nou kan jy weer na har­te­lus saam met Erns en To­ast die pad vat. Be­soek die Weg­win­kel om jou DVD vir R120 te koop – en koop dan som­mer ook een vir jou fa­mi­lie en vrien­de oor­see om te help met die heim­wee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.