Hy­gend, dis in om te hyg­ge!

Hyg­ge is een van 2017 se warm­ste de­kor­ten­den­se. Be­soek dié na­week De­co­rex wat by die Gal­lag­her­uit­stal­sen­trum in Mid­rand ge­hou word om te sien hoe jy dié ten­dens na jou eie huis kan bring.

Beeld - - Leefstyl - CARLA LEWIS @MissLe­wisW­ri­tes

WDie woord hyg­ge (jy spreek dit hoe-gha uit) ver­wys na ’n voor­koms van ge­bor­gen­heid, wat ook ’n ge­voel van ver­ge­noegd­heid by jou in­boe­sem.

Dit is een van 2017 se groot­ste de­kor­nei­gings, en bin­nens­hui­se ver­sier­ders en ont­wer­pers kyk ver­al uit vir de­kor­stuk­ke en kleu­re wat ’n ge­voel van ge­mak en ge­luk uit­straal.

In van­dag se kul­tuur van di­gi­ta­le dis­kon­nek­sie en ver­vreem­ding skep dit ’n rus­ti­ge ruim­te om in te ont­snap en jou weer te her­laai.

Die be­ken­de Suid-A­fri­kaan­se ont­wer­per S­te­phen Falc­ke sê: “In van­dag se ge­jaag­de wê­reld is daar toe­ne­men­de druk op men­se.

“Dit is be­lang­ri­ker as ooit om te­rug te keer na ’n plek van ge­mak en rus­tig­heid, waar jy jou skoe­ne kan uit­skop.”

Luuk­se en sag­te ob­jek­te wat jou troos en in­spi­ra­sie put uit funk­si­o­ne­le S­kan­di­na­wie­se ont­werp, maak ’n groot deel van die hyg­ge-be­we­ging uit.

Bring só hyg­ge na jou huis

A­ni­ta Bloom, die kre­a­tie­we hoof van De­co­rex SA se leef­styl-, ont­wer­pen klein­han­del­por­te­feul­je, sê dis heel een­vou­dig om die hyg­ge-ten­dens na jou eie huis te bring. Hier is haar wen­ke om ’n hyg­ge-ruim­te te skep.

Dit kan so een­vou­dig wees soos ’n faux-pels­kom­bers op jou bed of rus­bank, of strooi­kus­sings wat met he­kel­werk, soort­ge­lyk aan jou ou­ma se doi­lies, oor­ge­trek is.

Die ste­de­li­ke oer­woud­nei­ging bring ste­de­lin­ge weer in kontak met die na­tuur. Ver­sier jou leef­ruim­te met reg­te plan­te (spek­bo­me is trots Suid-A­fri­kaans en dit ska­kel kool­stof­di­ok­sied vin­nig om in suur­stof.)

S­noei die ge­raam­te­plant (de­li­ci­ous mon­ster) in jou tuin en rang­skik die bla­re in ’n groot glas­vaas op jou e­tens­ta­fel as ’n fo­kus­stuk en om groe­nig­heid in te bring.

As jy aan­bou of jou huis op­smuk, pro­beer om die bin­ne- en bui­te­ruim­tes van jou leef­a­re­as te laat saam­smelt. As jy ’n bui­te­stoep het, bring skerms aan, of be­lê in sta­pel­deu­re van glas. Die raam­lo­se weer­ga­wes is wel ’n bie­tjie duur­der, maar lyk prag­tig en skep ’n naat­lo­se ge­voel tus­sen bin­ne en bui­te.

Jy wil die bui­te­ruim­tes so knus as moont­lik maak, en die glas­deu­re hou wind en weer uit, ter­wyl dit voel as­of jy steeds bui­te kui­er.

Wan­neer jy ma­te­ri­aal kies vir

Kyk uit vir teks­tu­re wat troos Bring bin­ne na bui­te

jou meu­bels, kyk uit vir han­dels­mer­ke wat ul­tra­vi­o­let­be­stra­lin­gen weer­be­stand is.

Neu­tra­le pas­tel­kleu­re voed ’n mens se siel en is nie ’n skok op jou stel­sel nie. Juk­sta­po­si­si­o­neer dit met me­taal­ag­ti­ge af­wer­kings, maar kyk eer­der uit vir dow­we ko­per en goud met ’n mat-af­wer­king as chroom en sil­wer in hoë glans.

Vol­gens die kleur­ken­ners by Kan­sai Plas­con gaan hyg­ge daar­oor om ’n ruim­te te skep waar­in jy en jou gas­te wel­kom voel. Kleur is die per­fek­te ma­nier om dit te doen. “Niks help meer om ’n ruim­te of ka­mer se at­mos­feer te be­paal as die kleur daar­van nie. Wan­neer jy die kleur van ’n ver­trek kies, kies

Bly neu­traal

jy die stem­ming van die ka­mer,” meen die kleur­ken­ner Ker­stin E­ser.

Neu­tra­le kleu­re werk die bes­te vir ’n hyg­ge-at­mos­feer, van i­voor en bei­ge, tot warm­grys.

Dit kan jy sien in die ten­dens van “sweef­stuk­ke”; ko­kon­ne uit rot­tang wat op die stoep ge­hang word, dag­bed­dens wat ook swaaie is. Dit al­les skep ’n vei­li­ge ruim­te vir jou om in weg te breek en op te krul met ’n boek, bin­ne jou vei­li­ge ko­kon.

Meu­bels wat per­fek by­me­kaar pas is uit, en ’n eks­pe­ri­men­te­ring met ver­skil­len­de sty­le uit ver­skil­len­de tyd­per­ke is in. Jy kan by­voor­beeld jou ou­ma se geel­hout­ta­fel kom­bi­neer met

On­vol­maak­te per­fek­sie

deur­sky­nen­de plas­tiek­stoe­le in die ghost chair-styl. Deur met ver­skil­len­de e­klek­tie­se sty­le rond te speel, skep jy ’n ruim­te wat vir jou ge­mak­lik is.

Hyg­ge kan ook ge­vind word in die oor­groot-nei­ging; dink aan ’n mal­va­lek­ker wat in die mi­kro­golf­oond ge­smelt is.

Dié nei­ging kry ge­stal­te in oor­groot­te boon­tjie­sak­ke of “poe­we” waar­in jy weg­sink of weg­smelt in ’n druk­kie van sagt­heid. Die ly­ne het kur­wes en is or­ga­nies, met na­tuur­li­ke op­per­vlak­ke en sag­te ob­jek­te wat jou troos, am­per soos ’n druk­kie van ou­ma.

Jy kan maar na har­te­lus jou vloe­re be­dek met dié na­tuur­li­ke te­ël. Dit is ook na­tuur­lik i­de­aal vir jou bui­te­lug­ruim­tes (maak net se­ker jy ge­bruik die reg­te se­ël­mid­dels om die te­ëls teen die e­le­men­te te be­skerm).

Die te­ëls pas mooi by Mex­i­kaan­se en Ma­rok­kaan­se mo­sa­ïek­te­ëls en na­tuur­li­ke rot­tang­meu­bels, vir ’n e­klek­tie­se, et­nie­se styl.

Gro­ter is be­ter Te­rug na ter­ra­cot­ta

Hoe­wel hyg­ge sy oor­sprong in die S­kan­di­na­wie­se lan­de het, is ons eie land­skap en kli­maat ook i­de­aal om die ten­dens trots Suid-A­fri­kaans te maak.

Kyk uit vir sy­bok­haar­pro­duk­te van die Oos-Kaap, koel ka­toen-shwe-shwe-ma­te­ri­aal, tra­di­si­o­ne­le hout­meu­bels met riem­pies­de­tail en ke­ra­miek­werk van plaas­li­ke pot­te­bak­kuns­te­naars.

Fo­to: DE­CO­REX

Ge­bruik neu­tra­le kleu­re met aard­se teks­tu­re.

Fo­to: iSTOCK

Bring Moe­der Na­tuur bin­ne­toe deur ge­bruik te maak van plan­te in jou de­kor.

Fo­to: DE­CO­REX

Pels en flu­weel bring ’n luuk­se, troos­ten­de ge­voel na jou ruim­tes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.