Ka­na­de­se tie­ner ont­spoor Na­dal

Beeld - - Sport -

Die Ka­na­de­se tie­ner De­nis S­ha­po­va­lov (18) het sy tuis­ska­re ver­heug toe hy Ra­fa­el Na­dal in die der­de ron­de van die Ro­gers­be­ker­ten­nis­toer­nooi in Montre­al ge­klop het.

S­ha­po­va­lov, wat 143ste op die ATP­rang­lys is, het die baan ge­soen na­dat hy Na­dal met 3­6, 6­4, 7­6(4) ver­slaan het. Hy is die jong­ste spe­ler nóg wat die kwart­eind­ron­de van ’n Mees­ters 1 000­toer­nooi kon haal.

Die ne­der­laag het Na­dal ook van die kans ont­neem om An­dy Mur­ray as die wê­reld se voor­ste spe­ler ver­by te steek. As Na­dal die half­eind­ron­de ge­haal het, sou hy die eer­ste keer se­dert 2014 weer die wê­reld se voor­ste spe­ler ge­wees het.

Ro­ger Fe­de­rer het sy eer­ste stel se­dert Ju­nie ver­loor, maar steeds met 4­6, 6­4, 6­2 oor Da­vid Fer­rer van S­pan­je ge­se­ë­vier. Suid­A­fri­ka se Ke­vin An­der­son het Sam Qu­er­rey van die VSA met 6­4, 6­1 ge­klop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.