Jen­nings ís goed ge­noeg, sê S­to­kes

Beeld - - Sport - En­ge­land se toets­groep:

Ben S­to­kes, on­der­kap­tein van En­ge­land se krie­ket­span, sê Ke­a­ton Jen­nings sal sy bes­te spel­peil her­win na­dat die Suid­A­fri­kaans ge­bo­re aan­vangs­kol­wer uit En­ge­land se groep vir die dag­aand­toets teen die Wes­In­die­se Ei­lan­de ge­laat is.

Die toets sal aan­staan­de week in Edg­bas­ton ge­speel word.

Jen­nings (25) kon slegs 127 lo­pies in agt kolf­beur­te in die reeks teen Suid­A­fri­ka aan­te­ken, hoe­wel En­ge­land die reeks met 3­1 ge­wen het. Mark S­to­ne­man is in Jen­nings se plek ge­kies.

“As mens kyk na die aan­tal lo­pies wat hy vir Dur­ham aan­ge­te­ken het en dat hy ’n hon­derd­tal in sy toets­bui­ging ge­kry het, sal hy weet dat hy op die hoog­ste vlak kán speel.”

■ Joe Root (k), Moeen Ali, Ja­mes An­der­son, Jon­ny Bair­stow, S­tu­art Bro­ad, Alas­tair Cook, Ma­son Cra­ne, Da­wid Malan, To­by Ro­land­Jo­nes, Ben S­to­kes, Mark S­to­ne­man, Tom We­st­ley, Chris Wo­a­kes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.