‘Vry­staat het wén­plan’

Beeld - - Sport - O­wen Kock Vry­staat­C­hee­tahs: G­rie­kwas:

“Hou by die wed­stryd­plan en dit sal moei­lik wees vir an­der span­ne om ons te klop.”

Só sê die Vry­staat-C­hee­tahs se skrum­ska­kel, S­haun Ven­ter, oor van­dag se Cur­rie­be­ker-wed­stryd teen G­rie­kwas in Bloem­fon­tein.

“Ons fo­kus net op ons eie spel en nie op dié van an­der span­ne nie. As ons daar­in slaag om by die wed­stryd­plan te hou sal din­ge vir ons uit­werk.

“Dit is nooit lek­ker vir ons om in Kim­ber­ley te gaan speel nie en ek is se­ker G­rie­kwas voel die­self­de oor Bloem­fon­tein,” sê Ven­ter.

Daar is ’n op­le­wing in Ven­ter se spel en hy het Woens­dag die Pu­mas in Nel­spruit goed be­sig ge­hou. Hy het aan die ein­de van die Su­per­rug­by-reeks her­stel van ’n en­kel­be­se­ring.

“Dit is nooit lek­ker om langs die kant­lyn te sit en te sien hoe speel die span nie. Dit is be­lang­rik dat ek my bes­te le­wer, want ek glo daar gaan meer druk op spe­lers in se­ke­re po­si­sies wees met die koms van die Pro14reeks.

Ven­ter sal ook vir die S­pring­bok-af­rig­ting­span wil wys dat hy reg is vir ho­ër lou­e­re, maar hy gaan dit nie sy pri­o­ri­teit maak nie.

“My loop­baan staan ein­de se kant toe en el­ke spe­ler droom mos daar­van om vir die Bok­ke te speel. As dit ge­beur is dit goed – in­dien nie, is dit nie vir my be­stem nie,” sê Ven­ter.

■ G­rie­kwas het gis­ter hul span aan­ge­wys, skryf

Die kap­tein, AJ Coert­zen, is van heel­ag­ter na lin­ker­vleu­el ge­skuif vir van­dag se stryd.

“Ons moes vin­nig van die WP­wed­stryd ver­geet en op die Vry­staat fo­kus, want daar was min tyd vir voor­be­rei­ding. Hul­le gaan dit nie vir ons mak­lik maak nie,” sê Coert­zen.

“Die Vry­staat het ’n goeie span. Ons wil eg­ter ons mo­men­tum be­hou, selfs al is daar ver­an­de­rin­ge aan ons span.”

■ Clay­ton Blom­me­tjies, Ro­sko S­pe­cman, JW Jon­ker, Rayno Ben­ja­min, Ma­ka­zo­le Ma­pim­pi, Ryno Ek­steen, S­haun Ven­ter, Jas­per Wie­se, Hen­co Ven­ter, Niell Jor­daan (k), Re­niel Hugo, Ar­mandt Kos­ter, Ara­nos Coet­zee, Ja­c­ques du Toit, C­har­les Ma­rais. PLAASVERVANGERS: Joseph D­we­ba, Ox N­che, Ry­nier Ber­nar­do, Chris Dry, Zee Mk­ha­be­la, Ser­ge­al Pe­ter­sen, Mal­colm Ja­er.

Mar­nus Kok.

E­ric Za­na, E­de­ries A­rend­se, Ter­ti­us Kru­ger, Johna­than Franc­ke, AJ Coert­zen (k), An­dré Swarts, Chris­ti­aan Mey­er, Ke­vin Ka­ba, S­haun M­cDo­nald, Wen­dal Wehr, FP Pel­ser, Wan­di­le Pu­tu­ma, E­wald van der West­hui­zen, Wil­mar Ar­nol­di, De­von Mar­ti­nus. PLAASVERVANGERS: AJ le Roux, S­te­phan Kot­ze, Sin­tu Man­je­zi, De Wet Kru­ger, Re­nier Bo­tha, Ge­or­ge W­hi­te­he­ad, Chris­to­pher Bosch.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.