’nUit­sig op Ma­ga­lies­ber­ge

Son­ni­ge sit­ka­mer met ’n Jet­mas­ter

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief

’NLo­wer­groen tuin en kalm at­mos­feer be­groet jou wan­neer jy voor hier­die net­jie­se ei­en­dom in Moun­tain View stil­hou – en die uit­sig op die Ma­ga­lies­ber­ge is ’n e­nor­me plus­punt!

Die huis is son­nig en van­af die voor­deur vloei die ruim sit­ka­mer, eet­ka­mer en die res van die huis ge­sel­lig in­me­kaar.

Die prak­ties in­ge­rig­te kom­buis het oor­ge­noeg kas­te, ’n ont­byt­hoe­kie en ’n af­son­der­li­ke on­der­dak­was­ka­mer.

Die ewe son­ni­ge sit­ka­mer is ge­te­ël en het ’n Jet­mas­ter vir die koue win­ter­maan­de.

Die drie slaap­ka­mers, waar­van twee noord front, het vol­op in­ge­bou­de kas­te ter­wyl ’n ul­tra­mo­der­ne bad­ka­mer be­staan uit ’n hoek­bad, stort, was­bak en ’n af­son­der­li­ke toi­let.

In­ge­sluit by die huis is ge­slo­te­baan­te­le­vi­sie-ka­me­ras, al­le hout­blin­dings en die ver­war­mer in die bad­ka­mer.

Die tuin is mooi in stand ge­hou en groot ge­noeg vir die klein­span om in te bal­jaar ter­wyl die groot­men­se ge­sel­lig kui­er in die gras­dak­la­pa, kom­pleet met in­ge­bou­de braai.

Af­ge­sien van die toe­sluit-mo­tor­huis is daar ook ’n dub­be­le af­dak en e­lek­trie­se mo­tor­hek. En, les bes, het die bui­te­ge­boue ook huis­hulp­ge­rie­we, in­slui­tend ’n toi­let en stort. “Li­ke” Beel­dHuis­gids/Pro­per­ty Gui­de se Fa­ce­book­blad by bit.ly/Beeld­Huis­gids vir in­lig­ting oor en fo­to’s van die hui­se, as­ook a­gent­skap­pe se ei­en­dom­spor­te­feul­jes wat el­ke Sa­ter­dag in Beeld ge­ad­ver­teer word.

Die net­jie­se huis is om­ring deur ’n ge­ves­tig­de tuin.

Die ruim, son­ni­ge sit­ka­mer.

Die lek­kerkui­er­la­pa het ’n in­ge­bou­de braai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.