Voeg ’n ro­ke­rig­heid by

Beeld - - Leefstyl - – Karla Janse van Vuuren

’n Baie in­te­res­san­te pro­duk wat ek by die Good Food and Wi­ne S­how ont­dek het, is Li­quid S­mo­ke.

Dit is ’n ge­kon­sen­treer­de vloei­stof waar­in ’n in­tens ro­ke­ri­ge geur vas­ge­vang is.

’n Mens ge­bruik dit om al­les van vleis en groen­te tot doop­sou­se en selfs men­gel­dran­kies en na­ge­reg­te kleur en ’n ro­ke­ri­ge geur te gee.

Dit is be­skik­baar in geu­re soos Eu­ro­pe­se beu­ke­boom, hi­ko­rie en hi­ko­rie-en-eik.

Hier is ’n voor­beeld van hoe Li­quid S­mo­ke ge­bruik kan word: Gem­mer­en­heu­ning­hoen­der­vler­kies Jy be­no­dig:

20 hoen­der­vler­kies (van vry­lo­pen­de hoen­ders)

Vir die ma­ri­na­de: 5 spriet­uie, fyn­ge­kap

5 e heu­ning

4 e so­ja­sous

2 t nie­ge­kon­sen­treer­de S­mo­ked Fla­vours Hicko­ry Li­quid S­mo­ke

1­2 cm gem­mer­wor­tel, ge­ras­per 1 rooi­ris­sie, fyn­ge­kap

4­5 tak­kies tie­mie, blaar­tjies ge­stroop Só maak ’n mens:

1. Meng al die be­stand­de­le vir die ma­ri­na­de in ’n bak tot ’n kle­we­ri­ge sous.

2. Plaas die hoen­der­vler­kies in ’n en­kel­laag in ’n wye, plat bak. Giet die ma­ri­na­de oor, be­dek met kleef­plas­tiek en ma­ri­neer in die ys­kas vir 24 uur.

3. As jy ’n rif­fel­pan ge­bruik, ver­hit dit tot warm en braai die vler­kies 15­20 mi­nu­te tot goud­bruin (draai ge­reeld). Plaas dan in ’n warm oond by 180 °C vir 10­15 mi­nu­te om se­ker te maak dit is deur­gaar. Jy kan die vler­kies na­tuur­lik ook braai.

■ Li­quid S­mo­ke is be­skik­baar by on­der meer uit­ge­soek­te S­par­win­kels, slag­ters en aan­lyn. Vir meer in­lig­ting be­soek li­quid­s­mo­ke.co.za.

Fo­to: LI­QUID S­MO­KE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.