Cas­ter se goue oom­blik

Beeld - - Voorblad -

Cas­ter Se­me­nya hou gis­ter­aand die Suid­A­fri­kaan­se vlag vas op die IAAF se Wê­reld­by­een­koms in Lon­den na­dat sy ’n goue me­dal­je in die 800 m vir vroue in­ge­palm het. Haar goue me­dal­je be­te­ken Suid­A­fri­ka het in to­taal ses me­dal­jes, waar­van drie goud, ver­o­wer – die land se bes­te ver­to­ning nóg op ’n Wê­reld­by­een­koms. Nog be­rig­te op bl. 3 en bl. 16.

Fo­to: GETTY IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.