Net­bal Re­kord vir Gauteng

NET­BAL­EINDSTRYD W­Kaap ver­loor met 1 doel

Beeld - - Voorblad - Ann­chen Nel

Die Wes-Kaap het sy een hand op die net­bal­tro­fee ge­had . . . toe glip dit af.

Die Ka­pe­naars het Sa­ter­dag gul­de ge­leent­he­de ge­had om die t­wee­de ag­ter­een­vol­gen­de jaar die pro­vin­si­a­le kam­pi­oen te word, maar op die ou end was dit Gauteng wat na­el­skraaps deur­ge­skuur het.

Die span van die Noor­de was in die eindstryd van Af­de­ling A ná 14 mi­nu­te se by­ko­men­de tyd die kam­pi­oen met ’n en­ke­le doel – 47-46.

Die eindstryd in Dur­ban het aan­vank­lik ge­suk­kel om op dreef te kom en die spel was sta­dig.

Dit is weer­spie­ël in die lae tel­ling van 10-8 in die WesKaap se guns ná die eer­ste kwart.

Maar sjoe, toe raak die stryd fi­siek, mee­do­ën­loos, ti­ta­nies en op­win­dend.

Die bal is van die een kant van die baan na die an­der.

Ju­zel­ri Gar­bers, ver­de­di­ger van Gauteng, het ’n paar bal­le af­ge­neem en na haar doe­le laat s­tuur. Gauteng het die voor­sprong ge­neem met 18-14.

Die Kaap­se ver­de­di­gers S­te­pha­nie Brandt (ver­de­di­ger) en Ju­li­ne Ros­souw (hulp­doel­ver­de­di­ger) het ook on­der­skep, maar oor­haas­tig­heid het bal­be­sit ver­lo­re laat gaan.

Met die rus­tyd was die tel­ling 19-19.

Jo Prins, plaas­ver­van­ger-sen­ter, het die skip op die aan­val ge­stuur en die Kaap­se lan­ge­raat-doel Jaum­bu­ai­je (By­tjie) Zau­a­na het on­der die doel­paal ge­zoem.

Die Wes-Kaap het sy re­sep op die aan­val ge­kry en moes net vol­hard met kort, vin­ni­ge aan­geë tot by sy doel­sir­kel.

Die Wes-Kaap het in die der­de kwart 12 doe­le by­ge­voeg teen­oor die Gau­ten­gers se 11 (30-31).

Die Kaap­se span is iet­wat ont­wrig toe Brandt aan die be­gin van die vier­de kwart vir ’n ruk­kie vir ’n bloed­be­se­ring moes af­gaan.

Daar was op en langs die baan on­ge­loof toe Zau­a­na ná drie en ’n half mi­nuut in die laas­te kwart af­ge­haal is.

Hé­le­ne S­teyn, wat die he­le toer­nooi hulp­doel ge­speel het, is na doel ge­skuif.

Ni­co­le Tal­jaard, ge­woon­lik ’n plaas­ver­van­ger op aan­val­len­de vleu­el, is on­der kwaai druk op hulp­doel in­ge­span.

Gauteng het vas­ge­klou aan sy voor­sprong met drie of vier doe­le.

Zau­a­na is te­rug­ge­bring, maar Tal­jaard is op hulp­doel be­hou.

In die dood­snik­ke van ge­wo­ne speel­tyd het Brandt hand by­ge­kry by ’n bal wat vir die Gau­ten­gers be­doel was.

Ren­ske S­toltz, Gau­teng­se hulp­doel, het die bal na haar doel, C­han­té Louw, in­ge­gooi. Louw het ge­doel, maar ge­mis en die tel­bord het ge­lees: 40-40.

Ná die eer­ste se­we mi­nu­te se by­ko­men­de tyd het die WesKaap met 44-42 voor­ge­loop.

Met die druk wat op­ge­laai het, het Gauteng die voor­sprong ge­neem – 47-46.

Met speel­tyd ver­stre­ke het Gar­bers ’n bal by Zau­a­na af­ge­neem.

Kort daar­na het die WesKaap in sy doel­sir­kel ’n straf­gooi ge­kry, Tal­jaard het ge­mis, nog ’n kans ge­kry en weer ge­mis vir ’n eind­tel­ling van 47-46.

Gauteng het sy t­wee­de tro­fee van die jaar ge­wen. Die Noor­dGau­teng­se Ja­guars het vroe­ër die P­re­mier­liga ge­wen. Dit is die eer­ste keer dat een pro­vin­sie of streek al­bei tro­feë wen.

Die SA span vir die Fast5­Wê­reld­toer­nooi:

De­anc­ke Ro­hde, Ren­ske S­toltz, Zan­neMa­rie Pie­naar (Gauteng), Ma­ry­ke Holtz­hau­zen (Vry­staat), C­har­mai­ne Baard, P­hum­za Ma­we­ni (Wes­Kaap), Romé D­rey­er, Fi­ki­le Mk­hu­zang­we (Noord­wes), Lau­ren­Lee Chris­ti­ans (Oos­Kaap, kap­tein), Jes­si­ca K­ho­mo (K­waZu­lu­Na­tal). Nie­rei­sen­de re­ser­wes: Tal­ja Ven­ter, Ts­hi­na M­dau, S­ha­di­ne van der Mer­we.

Fo­to: REG CALDECOTT

Só lyk dit as ’n doel en ’n ver­de­di­ger slaags raak. C­han­té Louw, doel van Gauteng (links), gryp die bal ter­wyl S­te­pha­nie Brandt, ver­de­di­ger van die Wes­Kaap, haar als gee in Sa­ter­dag se eindstryd in die pro­vin­si­a­le net­bal­toer­nooi in Dur­ban.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.