DA­raads­lid steel glo

Beeld - - Nuus -

’n DA-raads­lid van M­pu­ma­lan­ga is in heg­te­nis ge­neem na­dat hy glo pro­duk­te van die U­sa­ve S­hop­ri­te in Sa­bie ge­steel het.

Die raads­lid het glo Vry­dag soet­goed ge­steel ter­wyl hy in­ko­pies ge­doen het.

Hy en an­der le­de van die DA was op pad na M­bom­be­la (Nel­spruit) waar hul­le aan ’n be­to­ging sou deel­neem en ’n ver­soek­skrif aan M­pu­ma­lan­ga se pro­vin­si­a­le po­li­sie­kom­mis­sa­ris sou oor­han­dig.

Hul­le het op pad na M­bom­be­la stil­ge­hou om pad­kos te koop.

Die raads­lid se naam kan nie be­kend ge­maak word voor­dat hy van­dag in die land­dros­hof in Sa­bie ver­skyn het nie.

B­rig. Le­o­nard Hla­thi, po­li­sie­woord­voer­der, het ge­sê die be­skul­dig­de is op borg­tog van R300 vry­ge­laat en die saak “word nog on­der­soek”. Hla­thi wou nie be­kend maak wat die raads­lid ge­steel het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.