By­kans 40 000 sien No­ah in le­wen­de ly­we

Beeld - - Nuus - Fo­to: COBUS BODENSTEIN

T­re­vor No­ah die af­ge­lo­pe na­week in Jo­han­nes­burg. Die Suid­A­fri­kaan­se ko­me­di­ant en aan­bie­der van die A­me­ri­kaan­se te­le­vi­sie­pro­gram The Dai­ly Show het vol­gens sy pu­bli­si­teits­be­amp­te, Ry­an Har­duth, so­wat 40 000 men­se na sy ver­to­nings die af­ge­lo­pe week ge­lok. Hy het drie keer in Jo­han­nes­burg op­ge­tree en twee keer in Dur­ban, as­ook op ’n eks­klu­sie­we ge­leent­heid vir gas­te van MTN. Hy ver­trek weer Woens­dag New York toe. Har­duth het ont­ken dat kaart­jies tot R3 000 ge­kos het en het ge­sê die heel duur­stes was R1 300.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.