S­taats­amp­te­naar vas oor kor­rup­sie

Beeld - - Nuus - – Al­za­ne Nar­rain

’n Amp­te­naar van die de­par­te­ment van bin­ne­land­se sa­ke sal van­dag in die hof ver­skyn na­dat hy op aan­klag van kor­rup­sie in heg­te­nis ge­neem is.

Die Val­ke se teen­kor­rup­sie-een­heid het die 42-ja­ri­ge ad­mi­nis­tra­sie­klerk van Ham­mans­kraal, P­re­to­ria, Vry­dag­mid­dag op die hoek van Bos­man- en Jeff Ma­se­mo­lastraat in heg­te­nis ge­neem.

Lt.kol. Ro­bert Nets­hi­un­da, Val­ke-woord­voer­der, sê die man het geld van ’n bui­te­lan­der ont­vang na­dat hy be­lo­we het om die bui­te­lan­der met die her­nu­wing van sy a­siel­do­ku­men­te te help.

Die mans is in heg­te­nis ge­neem na­dat die bui­te­lan­der na be­we­ring R6 500 in die man se per­soon­li­ke bank­re­ke­ning in­be­taal het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.