Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

SMS’e kos R1,50

Beeld - - Kommentaar -

► P­res. Zu­ma sê die kerk en men­se moet vir hom bid. Hul­le doen dit . . . hul­le (en ons) bid al­mal dat hy sal be­dank! – Wil­lem, Pta ► Die ANC’s is da­rem ’n klomp suk­ke­laars. Gaan hul­le nooit op­hou st­rug­gle nie? – Hans Re­tief, P­re­to­ria ► Ek sê: As Zu­ma sê hy is ’n Chris­ten, dan kan ek my krui­wa in die ga­ra­ge sit en sê ek het ’n Fer­ra­ri. – Ou­ma Net­tie, Val­hal­la ► Die ANC­vrou­e­li­ga staan by M­du­du­zi Ma­na­na: Hul­le het dui­de­lik geen in­te­gri­teit en nie ’n grein­tjie on­der­skei­den­de mo­ra­li­teit nie. – Ma­ri­a­na, Van­der­bijl­park ► Die “eer­ba­re” mi­nis­ter Ma­na­na se po­li­sie­lyf­wag­te het blyk­baar in sy mo­tor ge­slaap ter­wyl hul baas in die klubs ge­jol het tot­dat die son op­kom! Eisj! – Pie­ter Booy­zen, Pta M­du­du­zi Ma­na­na ► Dank­sy Ma­na­na se pos en sy vel­kleur sal hy niks oor­kom nie. – Gert, Vil­lie­ria ► Aan die mees­te spe­si­a­lis­te moet ’n by­be­ta­ling (toe­gangs­geld?) be­taal word wat tot R2 000 kan be­loop. El­ke keer hoor ek dat ek dit van my (goeie) me­die­se fonds kan te­rug­eis. Ek kon dit nog nooit reg­kry nie. Is daar iets wat ek mis­kyk? – To­ni ► Dan­kie vir die op­volg­ar­ti­kel oor ver­hu­ring. Die eer­ste ar­ti­kel was oor die huur­der se reg­te, nr. 2 oor die a­gent se hulp en ho­pe­lik sal nr. 3 oor die reg­te en toe­ge­la­te han­de­ling van die ver­huur­der wees wan­neer die huur­der nie be­taal nie en die a­gent se han­de af­ge­kap is. – Wel­lis ► Vic­tor se ha­re en baard: Wat op dees aar­de het dit met hom as mens te doen? Jul­le wat ’n pro­bleem daar­mee het, is se­ker soos ie­mand wat net na ’n boek se om­slag kyk en dan be­sluit dit lyk nie na goeie lees­stof nie. –A ► S­kors die Leeu­ha­ker en soort­ge­ly­ke oor­tre­ders le­wens­lank. – LZ, vu­ri­ge Leeu­on­der­steu­ner ► Rooi is nou maar die Leeus se kleur. Met sul­ke on­ge­dis­si­pli­neer­de speVic­tor Mat­field lers kan ek ver­staan hoe­kom Leeu­on­der­steu­ners so graag van kaar­te ont­slae wil raak! – Kant­lyn­ref ► Wat ’n bloe­di­ge wed­stryd tus­sen die Leeus en die Haaie. Die bor­ge van die blou toks moet as­se­blief die spy­kers on­der die skoe­ne aan­pas. Baie be­se­rings het ge­kom ná kon­tak met die skoe­ne. Dit is te lank, te dik en swaar. Dit was nie lek­ker om die baie be­seer­des te sien nie. Gee aan­dag! – E­li­ze ► Oor die wed­stryd tus­sen die Bul­le en die WP kan met reg ge­sê word dat die skeids­reg­ter ge­wen en rug­by ver­loor het. Tra­gies. – Albert, Pta ► Ja, Bul­le. Jul­le hoef nie te be­klem­toon dat jul­le u­se­less is nie, want ons al­mal weet dit. – F­red­dy ► Ek dink die Blou Bul­le is be­ter af son­der Boom. Met per­mis­sie. – Ou blaar, Pta ► De­rick Hou­gaard af­ge­dank by Su­perS­port: Hoop nie ons gaan nou el­ke dag in Beeld oor sy ge­kla moet lees nie. Spaar ons dit. – Stel ► De­rick Hou­gaard slaan die spy­ker op die kop: K­wo­tas ver­swak s­pan­ne. Dis ’n skan­de dat Wal­lis se sko­le­span ge­wen het. – Ains­lie De­rick Hou­gaard ► pa­vil­joe­neDie kor­rup­te vol­sit ANC­mi­nis­ter­s­met hul kwo­ta­spe­lers.kan maar Ek die glo sterk dui­sen­de­oor die on­der­steu­nersklug en gaan nie voel geld net mors­so op bor­ge sul­ke voel span­ne­oor die nie. leë Ek wit won­der o­li­fan­te. hoe gaan – Mar­tie, P­re­to­ria ► WP, jou lek­ker ding! So trots op jul­le! – Co­ni Lom­bard, Or­kney ► Kan die DA­raads­le­de hul be­lof­tes as­se­blief na­kom. Kyk hoe ver­waar­loos is ons sy­paad­jies. – An­nie, Sil­ver­ton ► Ek is moeg vir al die spel­fou­te op Ju­ke­box. Dit ir­ri­teer my grens­loos dat die men­se sul­ke mak­li­ke woor­de ver­keerd spel. – Brak­kels, Gars­fon­tein ► 7de Laan word toe­ne­mend ’n spreek­buis vir die ANC se ge­skie­de­nis en waar­des. Met al­le re­spek aan Sophie Wil­li­ams­De Bruyn, haar toe­spraak in Op­pie­kof­fie ter vie­ring van Vrou­e­dag kon op SABC2­nuus uit­ge­saai word. – John­ny O, P­re­to­ria ► Groen: Na­mi­bië is ’n puik pro­gram! Kan nie glo hul­le plaas ’n pro­gram soos Wild en wrag­tag op kykNET nie . . . Dit is walg­lik! – Ma­ria, Mey­er­ton ► Ek sien nie sin meer daar­in om ’n hap­py chap­py te wees nie. Kos is vrek­duur, tog gaan kykNET voort met duur kos­pro­gram­me. Ek skaam my vir Vaat­jie in Toks en tjops. Hy word ál ron­der ter­wyl ek en my man die goed­koop­ste op­sies in die su­per­mark koop. – Mar­thie Roth­man, P­re­to­ria

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.