Ek ver­kwis nie meer geld op Leeus

Beeld - - Kommentaar -

De­rick, jy is af­ge­dank oor kri­tiek op k­wo­tas. Ek dank Leeus af oor kwo­ta­spe­lers en for­tuin­soe­kers in Ja­pan. Ke­vin de K­lerk-hul­le stel dui­de­lik nie meer in die Cur­rie­be­ker be­lang nie.

Ek het reeds my ver­blyf in Dur­ban ge­kan­sel­leer vir die Leeus en Haaie se wed­stryd op 29 Sep­tem­ber (ek ry o­ral na die Leeus se wed­stry­de toe). Ek het as spe­ler en on­der­steu­ner ge­noeg ge­had en gaan nie meer geld op hul­le mors nie.

Waar het jy ge­hoor spe­lers is moeg ná ’n Su­per­eind­stryd en word rus­kans ge­gee? Kan jy jou in­dink jy sê vir jou baas jy het dié week da­rem hard ge­werk en wil vol­gen­de week rus?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.