De­ko­deer­der vol stre­ke

Beeld - - Tot U Diens -

Jus­tus Im­mel­man het sy klag­te oor Mul­tiC­hoi­ce vir ons ge­stuur.

“Ek het ver­le­de Ok­to­ber by Mul­tiC­hoi­ce vir DStv in­ge­te­ken. Mul­tiC­hoi­ce het my na een van sy kon­trak­teurs ver­wys om die no­di­ge in­stal­la­sies by my huis te be­har­tig. Soos ek met­ter­tyd met die nu­we de­ko­deer­der ver­troud ge­raak het, het ek be­sef dit funk­si­o­neer nie soos dit moet nie. Daar was ver­skeie funk­sies waar­mee ek ge­suk­kel het. Ek het Mul­tiC­hoi­ce hier­oor ge­kon­tak. Hul­le het my raad ge­gee oor wat om te pro­beer om al die funk­sies aan die gang te kry. Niks het ge­werk nie.”

Tot u Diens het Mul­tiC­hoi­ce ge­vra om aan­dag aan Im­mel­man se klag­te te gee. Hul­le het hom vir die on­ge­rief om ver­sko­ning ge­vra. Mul­tiC­hoi­ce het on­der­soek in­ge­stel om te be­paal waar die pro­bleem met Im­mel­man se stel­sel is. ’n Teg­ni­kus het die fout ge­vind en reg­ge­stel.

Im­mel­man sê dit lyk of al­les nou in or­de is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.