Blo­kraai 13 454

Beeld - - Tot U Diens -

Dwars:

1. Iets nie in wer­king stel nie of daar­mee wag, soos ’n von­nis

4. As ei­en­dom hê

7. Lug­kas­te­le bou

8. Uit­bou­ven­ster

9. Ko­miek­li­ke

10. A­del­li­ke ti­tel wat prins P­hi­lip ont­vang het net voor sy hu­we­lik met prin­ses (en die la­te­re ko­nin­gin) E­li­za­beth

12. Ie­mand wat hoon

15. Ver­we­ring deur ge­bruik

17. Be­trek­king hê op

18. Wiel­rand wat keer dat ’n spoor­wiel op ’n draai van die spoor glip

19. Kloof, soos ’n a­toom

20. Ge­vleu­el­de perd in die mi­to­lo­gie

Af:

1. Pad­da

2. Mor­sig te werk gaan soos ’n se­ke­re kous

3. Brui­lof

4. Dood­moeg

5. Ge­wis – of dalk net ver­moe­de­lik

6. ’n Mens kan só ge­druk wees as jy moe­de­loos is

10. Ui­ter­li­ke voor­koms

11. ’n Te hoë ra­ming maak

13. Word deur die lei­er ge­hou

14. Talm

15. In los grond krap soos ’n hoen­der

16. Stil ge­maak

Op­los­sing van 13 453 Dwars:

5. Wy­sie; 7. In­ge­lei; 8. Dam­pe; 9. Aan; 10. Kyk; 11. Frans; 12. S­kool­stan­derd; 15. Ge­pes; 16. Pad; 18. Kaf; 20. Steen; 22. Lam­pi­on; 23. Hi­sop.

Af:

1. C­hi­na; 2. Ge­gun; 3. Ge­luk;

4. K­rie­ket­spe­ler; 5. Wed; 6. Sim­ba­le; 11. Fyn; 13. Orp­he­us; 14. Lus; 17. Dam­me;

18. Kriek; 19. Fin­ne; 21. Nop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.