La­er koers dalk goeie nuus vir SA aan­de­le

Beeld - - Sake Nuus - S­chalk Louw Geld­sa­ke wat

Dit is na­tuur­lik nie al­tyd waar nie, maar his­to­rie­se da­ta toon dat fa­ses van da­len­de ren­te­koer­se be­son­der guns­tig vir be­leg­gings in aan­de­le is.

Van na­der be­skou gaan dit hand aan hand, soos son­skyn en so­mer, tee en be­skuit­jies en Hashim Am­la en hon­derd­tal­le.

Hoe­wel die ver­la­ging van die ren­te­koers met 0,25 per­sen­ta­sie­punt in Ju­lie nie waf­fer­se be­spa­ring vir ge­wo­ne men­se in die hand sal werk nie, pro­beer die Re­ser­we­bank ’n po­si­tie­we bood­skap uit­stuur, naam­lik dat hy groei pro­beer sti­mu­leer. Ons is weer in ’n vol­slae re­ses­sie ná twee op­een­vol­gen­de kwar­ta­le waar­in die bru­to bin­ne­land­se pro­duk (BBP) in­ge­krimp het.

Hoe sal die fa­se van da­len­de ren­te­koer­se plaas­li­ke aan­de­le raak? In ’n po­ging om dié vraag te be­ant­woord, wil ek as voor­beeld ver­wys na die tyd­perk se­dert 1973 (let as­se­blief daar­op dat his­to­rie­se sy­fers hoe­ge­naamd nie toe­koms­ti­ge pres­ta­sie waar­borg nie).

Wat in­te­res­sant van dié tyd­perk van 44 jaar is, is dat ren­te­koer­se 48% van die tyd ge­styg en 52% van die tyd ge­daal het, wat by­kans ’n 50/50-sce­na­rio is.

Nog in­te­res­san­ter is die duur van elk van dié fa­ses. Hul­le het nie net ’n maand of twee ge­duur nie – ’n ge­mid­del­de styg­fa­se het oor die tyd­perk 34 maan­de ge­duur en ’n ge­mid­del­de daal­fa­se 32 maan­de.

Dit is merk­waar­dig dat ons se­dert 1973 nooit ’n ne­ga­tie­we mark in ’n fa­se van da­len­de ren­te­koer­se er­vaar het nie. Die mark het tel­kens flo­reer.

Die ge­mid­del­de jaar­lik­se groei ge­du­ren­de ’n fa­se van da­len­de ren­te­koer­se oor die tyd­perk was ’n ys­li­ke 34%, ter­wyl jy slegs on­ge­veer 0,9% jaar­lik­se groei in ’n sty­gen­de ren­te­koers­fa­se sou ver­dien het.

As ’n mens na die ver­to­ning oor die ver­skil­len­de tyd­per­ke sou kyk, is dit dui­de­lik dat jy die geld­mark in el­ke daal­fa­se sou ge­klop het, maar nie in ’n styg­fa­se nie.

Wat merk­waar­dig van dié te­o­rie is, is dat as jy in Maart 1986 ’n be­drag van R100 in aan­de­le be­lê en al die di­vi­den­de ont­trek het, sou dit op 30 Ju­nie 2017 R3 916 werd ge­wees het ver­ge­le­ke met R2 099 in ’n geld­mark­be­leg­ging.

In­dien jy eg­ter die­self­de R100 net in aan­de­le in ’n da­len­de ren­te­koers­fa­se be­lê het en dan ge­du­ren­de ’n styg­fa­se jou toe­vlug tot die geld­mark ge­neem het, sou jou be­leg­ging op 30 Ju­nie 2017 R14 120 werd ge­wees het.

Ek wil her­haal dat dié his­to­rie­se sy­fers glad nie jou toe­koms­ti­ge pres­ta­sie waar­borg nie, maar ons kan hier­uit leer dat jy nooit al jou geld op een perd moet ver­wed nie.

Vol­gens suk­ses­vol­le be­leg­gers soos War­ren Buf­fett is die bes­te tyd­perk om jou aan­de­le te hou, vir al­tyd, dus sê ek glad nie dat be­leg­gers van aan­de­le na e­ni­ge an­der ba­te­klas moet ver­an­der en dat jy jou net op ren­te­koers­si­klus­se moet ver­laat nie.

Wat jy moet weet, is dat ons op 20 Ju­lie ’n fa­se van da­len­de ren­te­koer­se be­tree het en hoe­wel geen van die “reg­stel­lings” kort ná e­ni­ge van die fa­se-ver­an­de­rings ge­volg het nie, sal ek be­slis nie meer ’n ui­ter­ma­te ne­ga­tie­we sie­ning van plaas­li­ke aan­de­le hand­haaf nie.

Sal dit dié keer an­ders wees? Dit is wat tal­le be­leg­gers ty­dens die vo­ri­ge daal­fa­se (2008-2013) ge­dink het na­dat die mark­te aan die be­gin daar­van selfs ver­der ge­daal het, net om die fa­se met ’n fan­tas­tie­se jaar­lik­se groei­koers van 22% te ein­dig.

Dus, of jy in his­to­rie­se sy­fers glo of nie, gaan aan­de­le en ren­te­koer­se son­der twy­fel hand aan hand, en die on­lang­se ver­la­ging van die ren­te­koers dui dui­de­lik op ’n guns­ti­ger om­ge­wing vir be­leg­ging in aan­de­le.

S­chalk Louw is ’n por­te­feul­je­be­stuur­der van PSG We­alth.

Hier­die ar­ti­kel ver­skyn in die jong­ste uit­ga­we van Fin­week, nou op die rak­ke is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.