Lou­is laat SA vlag trots wap­per

Beeld - - Sport - Fo­to: AP

Lou­is Oost­hui­zen speel ’n hou uit ’n sand­kuil ty­dens die der­de ron­de van die A­me­ri­kaan­se PGA­kam­pi­oen­skap by Qu­ail Hol­low in Noord­Ca­ro­li­na. Oost­hui­zen (­5) was Suid­A­fri­ka se voor­ste spe­ler ná drie ron­des en slegs twee houe ag­ter die voor­lo­per, Ke­vin Kis­ner. Met die druk­tyd was die voor­ste spe­lers nog al­mal op die baan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.