70 ste­ke in ge­sig ná ge­sin se hond drie­ja­ri­ge aan­val

Beeld - - Voorblad - And­rea K­ü­sel

Van­dag word C­har­lai­ne Gu­ar­ni drie jaar oud. Maar met 70 ste­ke aan haar seer ge­sig­gie sal dit vir haar bit­ter moei­lik wees om dié spe­si­a­le dag met koek en lek­ker­goed te vier.

Maan­dag het een van die boer­boe­le van die Gu­ar­ni-ge­sin van B­rits wat baie be­sker­mend teen­oor die mei­sie­tjie was, haar aan die ge­sig beet­ge­kry. In ’n pro­se­du­re wat by­na drie uur ge­duur het, is die won­de, on­der meer aan haar lip­pe, met 70 ste­ke ge­heg. Sy word nog met ’n spuit ge­voer. Haar pa, Fran­co, sê hy was by die werk toe die hond sy dog­ter­tjie aan­ge­val het. “Ons is be­sig om te ver­huis en my vrou, Ju­lai­ne, was in die mo­tor­huis be­sig om bok­se op die bak­kie te laai. Die hon­de het ge­blaf en na die hek ge­hard­loop. My mei­sie­kind het ag­ter­na ge­hard­loop en dis toe een van die boer­boe­le haar aan die ge­sig gryp.”

Ju­lai­ne het met haar na die staats­hos­pi­taal in B­rits ge­jaag. Van daar is sy na die Mon­ta­na-hos­pi­taal in P­re­to­ria-Noord oor­ge­plaas.

“Sy het Maan­dag 17:30 die te­a­ter in­ge­gaan en 20:20 was hul­le klaar,” sê Fran­co.

C­har­lai­ne is Woens­dag uit die hos­pi­taal ont­slaan.

Voor­dat die ge­sin van­dag haar ver­jaar­dag kan vier, moet C­har­lai­ne eers te­rug hos­pi­taal toe so­dat die won­de weer skoon­ge­maak kan word. Woens­dag moet sy dan weer te­a­ter toe so­dat die ste­ke on­der nar­ko­se ver­wy­der kan word.

Fran­co sê al­bei boer­boe­le is Woens­dag van kant ge­maak.

C­har­lai­ne se ou­ma, Ve­ro­ni­ca, sê hul oor­skot is na die On­der­ste­poort Ve­te­ri­nê­re A­ka­de­mie­se Hos­pi­taal ge­stuur om te be­paal of hul­le honds­dol was. In­dien wel, sal C­har­lai­ne be­han­del moet word.

Fran­co sê C­har­lai­ne is ’n baie sterk mei­sie.

Sy het al in die hos­pi­taal ge­speel en ge­lag. Gis­ter was sy “’n bie­tjie af” en het nie so­veel ge­lag nie.

“Ons voer haar met ’n spuit om­dat sy suk­kel om te eet.”

Hy sê Ju­lai­ne suk­kel om die ge­beu­re te ver­werk. “Dit is nie iets wat e­ni­ge mam­ma wil sien nie.”

Fran­co sê hy sal e­nig­iets doen om men­se te waar­sku teen hon­de by hul kin­ders.

“Die prag­tig­ste hond kan draai teen die een oor wie hy die erg­ste is. Hul­le was baie be­sker­mend oor C­har­lai­ne en nie­mand kon na­by haar of my vrou kom nie. Hul­le was baie lief vir ons.”

C­har­lai­ne Gu­ar­ni voor die aan­val.

C­har­lai­ne suk­kel om te eet en word met ’n spuit ge­voer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.