‘Jam­mer dat maat­skap­py so erg in sy plig mis­luk het’

Beeld - - NUUS -

Gord­han is ver­baas dat KPMG sy rol on­der­speel het in die reuses­ka­de wat die “ka­ping” van die in­kom­ste­diens aan die in­kom­ste en re­pu­ta­sie van so­veel pro­fes­si­o­ne­le, eer­li­ke en lo­ja­le groep staats­amp­te­na­re aan­ge­rig het.

”Dis jam­mer dat ’n maat­skap­py met dié sta­tuur en ver­ant­woor­de­lik­heid en ver­plig­ting om ob­jek­tief te wees so erg daar­in mis­luk het. Dit word ver­er­ger deur sy sa­me­wer­king met die Gup­ta­fa­mi­lie.”

Hy sê KPMG moes die eer­lik­heid en in­te­gri­teit ge­had het om te er­ken dat die on­der­soek­een­heid wet­tig was en reg­ma­tig op­ge­tree het om ta­bak­smok­ke­laars en an­der be­las­ting­ont­dui­kers vas te vat. Ook dat KPMG geen gron­de ge­had het, be­hal­we on­der­da­nig­heid aan ’n kwaad­wil­li­ge SAID­be­stuur, om so­veel men­se te be­swad­der en die ka­ping van kern­staats­in­stel­ling te fas­li­teeer nie.

Fo­to: DENZIL MAREGELE

Pra­vin Gord­han

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.