Min­ki kan ma­gie nie meer weg­steek

Beeld - - NUUS - Na­di­ne T­heron

Min­ki van der West­hui­zen (Jou­bert) ver­wag haar der­de kind.

Die skoon­heid en ge­lief­de aan­bie­der van Boer soek ’n vrou het haar goeie nuus gis­ter op so­si­a­le me­dia ge­deel.

Sy sê sy is su­per­op­ge­won­de, dank­baar en baie be­voor­reg. “Kan nie meer die ma­gie weg­steek nie,” voeg sy by.

Die der­de ba­ba Jou­bert word in Maart ver­wag. Sy en haar man, die sa­ke­man Ernst Jou­bert, het reeds twee dog­ter­tjies, Ka­te­rien (4) en E­li­se (3).

Sy deel ge­reeld fo­to’s van haar twee prag­ti­ge blon­de dog­ters, wat sy “E­li­se­hart­jie” en “Ka­te­rien­lief” noem.

Van der West­hui­zen het maar ’n week ge­le­de die ver­fil­ming van die tien­de reeks van Boer soek ’n vrou vol­tooi. Die reeks be­gin op 12 Ok­to­ber op kykNET (DStv-ka­naal 144).

Van der West­hui­zen se tand­arts het haar in Au­gus­tus met ’n bos blom­me vir Vrou­e­maand ver­ras en ge­sê sy het baie om dié maand te vier.

Fo­to’s: INSTAGRAM, @MINKIVANDERWESTHUIZEN

Van der West­hui­zen het gis­ter ont­hul dat sy haar der­de kind ver­wag.

Min­ki van der West­hui­zen het op Len­te­dag dié fo­to van ag­ter die skerms van Boer soek ’n vrou ge­plaas. Die ver­fil­ming van die reeks is on­langs vol­tooi. Sy het gis­ter ge­sê sy kan nou nie meer haar ma­gie weg­steek nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.