Hond byt: Ou­ers uit­ge­skel

‘Het bin­ne se­kon­des ge­beur’

Beeld - - NUUS - E­li­se Tem­pel­hoff C­har­lai­ne Gu­ar­ni

Die ou­ers van C­har­lai­ne Gu­ar­ni (3), wat Maan­dag deur een van die ge­sin se boer­boe­le in die ge­sig ge­byt is, sê hul­le word op so­si­a­le me­dia uit­ge­skel om­dat hul­le hul dog­ter­tjie son­der toe­sig ge­laat en om­dat hul­le hul hon­de van kant ge­maak het.

Ju­lai­ne Su­pra, C­har­lai­ne se ma, sê sy was in die mo­tor­huis be­sig om in te pak om­dat die ge­sin eers­daags ver­huis en C­har­lai­ne was feit­lik heel­tyd by haar. Haar dog­ter­tjie het bin­ne “’n paar se­kon­des” uit­ge­hard­loop toe die boer­boe­le, Bul­le­tjie (3) en Bel­la (twee jaar en ses maan­de), hek toe ge­storm het.

“Al­les het reg­tig bin­ne se­kon­des ge­beur. Ons is nie eens se­ker wat­ter een van ons hon­de haar ge­byt het nie. Daar­om moes ons al­bei van kant laat maak.”

Hul­le het geen keu­se ge­had as om al­bei van kant te maak nie om­dat hul­le as ou­ers bang is dit ge­beur weer. C­har­lai­ne is so erg ge­byt dat sy 70 ste­ke moes kry.

Dit het gis­ter, haar ver­jaar­dag, goed ge­gaan met hul kind.

“Dit gaan el­ke dag be­ter,” sê Su­pra.

Sy sê die hon­de was baie be­sker­mend teen­oor C­har­lai­ne en haar man, Fran­co, kon dik­wels “nie eens na­by die kind kom son­der dat Bul­le­tjie vir hom knor nie”.

Om hier­die re­de ver­staan hul­le nie waar­om die hon­de so op­ge­tree het nie.

Sy ver­tel die hon­de raak dik­wels ag­gres­sief om­dat men­se wat by hul hoek­huis in B­rits ver­by­loop hul­le terg en soms met klip­pe gooi.

Dr. F­re­de­ri­que Hur­ly, ’n vee­arts van die Oos-Rand en ken­ner van die­re­ge­drag, sê dit is moei­lik om die hon­de se ge­drag te ver­klaar om­dat sy min in­lig­ting het.

Om werk­lik te weet wat ge­beur het moet sy ’n be­hoor­li­ke ge­skie­de­nis van die die­re kry, as­ook die om­stan­dig­he­de waar­in hul­le aan­ge­hou word.

Sy sê wel as ver­by­gan­gers die die­re terg en met klip­pe gooi, dit hul­le ui­ter­aard ag­gres­sief, ge­frus­treerd en op­ge­won­de maak. “Hul­le wil beet­kry wat aan die an­der kant van die hei­ning is, maar om­dat die hek in hul pad is, het een van hul­le sy ag­gres­sie na die kind ver­plaas.”

Vol­gens haar is dit on­moont­lik om te sê wat­ter hon­de­ras­se men­se die mees­te aan­val.

“Men­se dink dit is rott­wei­lers en A­me­ri­kaan­se veg­hon­de, maar on­der hier­die hon­de is van die won­der­lik­ste die­re waar­aan jy kan dink,” sê Hur­ly.

’n Mens hoor maar net al­tyd van gro­ter hon­de wat men­se aan­val om­dat dit ge­woon­lik er­ger ge­vol­ge het.

“Hoe­veel keer hoor ’n mens van ’n Yor­kie wat ie­mand byt so­dat hy ste­ke moet kry? En Yor­kies byt be­slis ook.”

In hier­die ge­val, waar men­se die hon­de ge­du­rig ge­terg het, was die slag­of­fers die mei­sie­tjie én die twee boer­boe­le, sê Hur­ly.

Dat ver­by­gan­gers die die­re terg en met klip­pe gooi, maak hul­le ag­gres­sief.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.