SMS’e

Beeld - - KOMMENTAAR - nuus@beeld.com.

► moont­likDu­du My­e­ni ver­leng se om kon­trak haar, is saam met­gee om die hul Gup­tas, han­de ’n op ge­leent­heid­die staats­ te amp­te­na­re se pen­si­oen te kry. – Jo­han, Ann­lin ► Daar is tans net een uit­skie­ter wat bo e­ni­ge van die pre­si­dents­kan­di­da­te uit­staan as toe­koms­ti­ge pre­si­dent – dit is Mat­hews P­ho­sa. – Frans, Er­me­lo ► Die DA le­we in ’n droom­wê­reld as hul­le dink dat pres. Ja­cob Zu­ma een­dag voor ’n reg­ter in die hof sal ver­skyn. – Lo­ly, P­re­to­ria ► E­ni­ge grond­wet wat toe­laat dat ’n kor­rup­te pre­si­dent die land re­geer, is nie die pa­pier werd waar­op dit ge­skryf is nie. – PJS, P­re­to­ria ► Die DA moet ’n kos­te­be­vel teen pres. Zu­ma kry so­dat hy sy eie regs­kos­te be­taal. Be­las­ting­be­ta­lers kan nie sy mis­bruik fi­nan­sier nie. – Da­nie ► Ons ver­los­ser Je­sus was brand­arm. Hoe gaan pres. Zu­ma in sy voet­spo­re volg met die N­kand­laal­ba­tros om sy nek? Net ter­loops, God het dik­wels self ko­nings uit hul amp­te ont­hef. – Ben, Mid­del­burg ► Hoe­ra vir An­ton Ru­pert. Ui­t­ein­de­lik is daar ie­mand wat be­sef reg­stel­len­de ak­sie is niks meer nie as dief­stal wat ’n paar be­voor­deel. Die mas­sas bly arm en werk­skep­ping word be­na­deel. – Cas, P­re­to­ria ► Dan­kie, E­li­se Tem­pel­hoff, vir jou be­rig oor die Vaal­ri­vier wat in ’n ri­ool­vuil­sloot ont­aard. Kom kyk ge­rus hoe lyk dit in die Or­kneyom­ge­wing; dit sluit die S­choon­spruit in. – Wil­lem, Or­kney ► My kin­ders het ja­re ge­le­de ge­sing: “S­top, sê die rooi lig, ry, sê die groen lig, op­pas, sê die geel lig.” Dees­dae is dit eg­ter: “Jaag, sê die geel lig, jaag so vin­nig as wat jy kan . . . ” – Mo­to­ris ► Li­be­ra­lis­me en hu­ma­nis­me is die on­der­gang van die mens. Die By­bel leer ons om nie die roe­de te spaar nie. Dis dees­dae die on­der­wy­sers wat bang is om skool toe te gaan, nie die sko­lie­re nie! – Le­on, Elar­dus­park ► Om weer­lo­se kin­ders met ’n plank te slaan, is bar­baars, wreed en laf­har­tig. Sal jy jou vrou en ge­sin ook met ’n plank slaan? – Gert, P­re­to­ria ► A­dolf Hit­ler en Jo­sef S­ta­lin is ook as kin­ders wreed ge­slaan. As ver­wron­ge vol­was­se­nes het hul­le mil­joe­ne men­se laat sterf. – Ni­klaas ► Waar kan jy by Ou­ta aan­sluit? Hul­le doen uit­ste­ken­de werk son­der om jou heel­tyd te pla oor lid­maat­skap of ’n by­drae te be­del. – Jo­hann, Pa­rys

► Aar­to kan ook die pad­wet­te toe­pas en vei­lig­heid vir mo­to­ris­te ver­se­ker deur al die slag­ga­te en don­gas reg te maak. – Koos, Van­der­bijl­park ► Yo­la­ni A­bra­hams was my keu­se vir SARIE se voor­blad­ge­sig. Sy is stra­lend en prag­tig. – Het­tie

► Suid­A­fri­kaan­se bur­gers word ver­plig om in die bui­te­land te werk as ge­volg van die swak e­ko­no­mie wat deur die swak ANC­re­ge­ring ver­oor­saak word. Dit ont­wrig dik­wels die fa­mi­lies en hul­le kry e­mo­si­o­neel swaar. – C.P. de Ja­ger, Van­der­bijl­park ► Jul­le mag maar an­ti­DA­SMS’e plaas. Nie al­mal is DA­on­der­steu­ners nie. – Ray

► Groen: Na­mi­bië met dr. Ru­die en Mar­li­ce van Vuur­en as aan­bie­ders is een van die bes­te na­tuur­pro­gram­me op DStv. Hoe­kom is daar nie meer her­ha­lings nie? – Simon, Se­cun­da ► Al­mal raas en skree oor El­ton Jan­tjies, maar hy is aan­ge­sê om te skop. Raas eer­der met Al­lis­ter Coet­zee en die res van die S­pring­bok­af­rig­ters. Lyk my hul­le het net een plan en dit is om die bal weg te skop. Ek hou nog­tans styf duim­vas! – Ina, Lin­den ► Johr­né van Huys­steen is saam met sy me­de­aan­bie­ders ’n aan­wins vir Die Groot Ont­byt en kykNET. – Su­zet­te KONTAK ONS: Jo­han­nes­burg 011 713 9182, ska­kel­bord 011 713 9000; P­re­to­ria 012 485 9121, ska­kel­bord 012 485 9000 Stuur jou nuus­fo­to aan

Yo­la­ni A­bra­hams

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.