Wen met: Waar is ons?

Beeld - - SAKE -

1. Hier­die toe­ris­te­at­trak­sie is ’n reeks sand­ban­ke in die Kaai­mans­ei­lan­de.

2. Hier kom tal­le pyl­ster­te voor waar­mee toe­ris­te in­ter­ak­tief kan wees.

As jy kan raai waar ons ons be­vind, SMS die ant­woord voor Maan­dag om 12:00 na 35986. Be­gin jou SMS met “Waar”, ge­volg deur jou ant­woord, naam en van. ’n SMS kos R1,50. Een kor­rek­te in­skry­wing bring dié le­ser R100 in die sak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.