Er­vaar e­le­gan­sie, styl en prag by A­vi­an­to

Beeld - - SAKE - A­vi­an­to is die hoof­borg van van­jaar se kom­pe­ti­sie.

Met ’n groot keu­se van klei­ner ont­haal­a­re­as is A­vi­an­to die i­de­a­le ont­haal­keu­se as dit kom by daar­die spe­si­a­le ge­leent­he­de in jou le­we.

Kom loer in en kyk wat A­vi­an­to jou kan bied vir jou vol­gen­de ba­ba tee, spe­si­a­le ver­jaars­dag par­ty­tjie, kom­buis­tee of e­ni­ge be­lang­ri­ke myl­paal wat jy graag wil vier.

Met ’n ver­skei­den­heid van spys­kaar­top­sies maak ons dit mak­lik om her­in­ne­rin­ge te maak saam met jou ge­lief­des.

Met 20 jaar se on­der­vin­ding in die be­dryf kan jy ge­rus wees dat jou funk­sie in die bes­te han­de is.

Kontak ons by 011 668 3000 vir be­spre­kings of meer in­lig­ting.

■ A­vi­an­to in Mul­ders­drift is van­jaar se hoof­borg van Beeld se Bruid van die Jaar-kom­pe­ti­sie.

Wen­brui­de van el­ke maand slaap die aand van die ga­la­ge­leent­heid oor by A­vi­an­to en die wen­bruid vir 2017 wen ook ’n heer­li­ke na­week­weg­breek by A­vi­an­to.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.