Lek­ker Bos­veld­be­derf

Beeld - - SAKE -

Mo­na­te Ga­me Lod­ge is ’n vier­ster­be­stem­ming in Lim­po­po en so­wat 160 km van P­re­to­ria af. Dit is ge­leë op ’n wild­plaas van by­na 2 000 ha. Mo­der­ne, luuk­se en sui­te­ka­mers ver­wel­kom jou met al die ge­rie­we wat no­dig is om heer­lik te ont­span.

Twee luuk­se een­he­de, S­ku­ku­za en S­hing­we­d­zi, bied ak­kom­mo­da­sie vir vier men­se elk. Daar is ook ’n klein swem­bad op die dek.

Die lod­ge bied twee swem­bad­dens, twee ja­cuz­zi’s, ’n mi­ni­gholf­baan en op­si­o­ne­le spa­be­han­de­lings vir gas­te. Wil­drit­te word daag­liks aan­ge­bied on­der lei­ding van ge­kwa­li­fi­seer­de gid­se.

Mo­na­te Ga­me Lod­ge het leeus, buf­fels, see­koeie, kro­ko­dil­le, ’n ver­skei­den­heid bok­spe­sies en is ’n vo­ël­ky­kers­pa­ra­dys! ’n Aan­loop­baan en he­li­lan­dings­plek is be­skik­baar vir gas­te se ge­bruik. .

■ Die wen­bruid kry twee nag­te vir twee men­se in die Mo­na­te Ga­me Lod­ge se luuk­se een­heid. Dit sluit wil­drit­te en al­le maal­tye in.

■ Die naas­wen­ner kry twee nag­te vir twee men­se in die wit­te­brood­sui­te.

■ Die bruid in die der­de plek kry twee nag­te vir twee men­se in ’n luuk­se ka­mer, al­bei ter waar­de van R7 000. Wil­drit­te en e­tes is ook in­ge­sluit vir die naas­wen­ner en bruid in die der­de plek. Dran­kies en ver­voer na en van Mo­na­te is uit­ge­sluit.

■ Be­soek mo­na­te­lod­ge.com, stuur e­pos na in­fo@mo­na­te­lod­ge.com of ska­kel 014 718 7000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.